Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Resepte en kos
Herman sal jy omgee om asb jou resepte teplaas onder Resepte en kos en nie op die Forum self .Baie dankie
Môre Willie, dalk het jy mis gekyk, ek sien Herman se resepte is op die regte plek?

Can you just stop posting them.............
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Ek weet dan nie hoe werk dit ,maar dit trek dan oor na alles, en maak die groep geweldig besig .Ek dink admin moet asb kyk daarna ,anders verlaat ek die groep ,dit oorweldig alles
Ek weet dan nie hoe werk dit ,maar dit trek dan oor na alles, en maak die groep geweldig besig .Ek dink admin moet asb kyk daarna ,anders verlaat ek die groep ,dit oorweldig alles
Willie you need to send Admin a direct message with tour request or they may never see your post.
Hi Willie onthou asb terugvoer oor pad onder Pretoria na Swadini. Ek het hom weer bo geplaas onder Active topics.
Dankie
Alles wat geplaas word, verskyn onder LATEST TOPICS, so lees dan net Active Topics of Sub topics as jul dit wil vermy !
Wanneer 'n onderwerp my nie aanstaan nie (en daar is baie) gaan ek net daarby verby - sonder om dit oop te maak. Sommige resepte se opskrifte wek geen belangstelling by my nie - met die gevolg is dat ek net daarby verby "blaai". Andere wek weer my belangstelling en ek kyk graag daarna.
Herman het al 'n paar interessante resepte geplaas - waarop ek al kommentaar gelewer het. Ek dink nie ek het al enigeen probeer nie - maar ek gaan dalk nog. En die meeste is maklike resepte wat in jou kampkombuis (selfs op die vuur) gemaak kan word. Persoonlik het ek dus geen "issues" met Herman se resepte nie.

Ek maak soos ChrisB....soos jul kan sien het ek net die vinnige sop en die ertjie sop een oopgemaak wat my belangstelling is....so terloops, ertjiesop is my grootste gunstelinge van alle sop, maar moet dan gaargemaak wees soos die Hollanders dit maak met rookwors...hul noem dit snert.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek lees maar saam, sien baie het ek 'n oond nodig wat ek nie het nie so dit gaan verby... Nie kamp relevant
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Ek weet dan nie hoe werk dit ,maar dit trek dan oor na alles, en maak die groep geweldig besig .Ek dink admin moet asb kyk daarna ,anders verlaat ek die groep ,dit oorweldig alles
Dit is al vir jare lank so. Alle nuwe topics sal voorkom op die "Latest Topics" tab en daar bly in volgorde wat dit gelaai is.
Sodra iemand daarop gereageer het sal dit ook sigbaar wees op die "Active Topics" tab maar hier sal dit af skuif soos wat mense al hoe minder reageer op die topic.
So my voorstel is as jy as persoon nie belangstel in 'n TOPIC nie moet dit net nie oopmaak nie. Skuif dan oor na die Aktive Topics kant toe. 'n Mens moet onthou dat mense verskil en wat vir een ou nie werk nie is weer vir 'n ander chapperig.
Net so is mense geiriteerd met my plasings oor die maintenance wat ek op my wa doen maar soos ander het ek die reg om dit te plaas. Die ander wat dit nie laaik nie het 'n keuse of hulle dit wil lees of nie.
Ek is wel nie dom nie, en weet dat as daar geen reaksie op my plassings is nie, kan ek maar ophou daarmee want niemand stel belang daarin nie.
So my voorstel is dat ons nie iemand aanvat oor die plasings nie. Moet dit net nie lees as dit jou nie geval nie. Daar is ander wat daarin belang stel.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
El lees alles... ek kyk... leer partykeer iets... ander kere probeer ek raad gee... Andre lkere sit ek die pap lepel in en roer 'n bietjie... deel van die forum.
Ek haak nou my woonwa en gaan bietjie Weesgerus toe vir die naweek net om alles te toets en te kyk wat ek nog kort... wag net vir die kinders om te kom dat ek kan ry
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Leon, rest assured, your and everybody's technical/maintenance/refurbishment topics are highly appreciated.
The recipe topics are not in line with my carnivore based diet, Leon has explained nicely why and how they appear. I open, check ingredients, and close them. I read all topics, and look out for new contributions often.
This Forum has been of Absolute Value to my caravanning knowledge and experience, for which I am very thankful.
Living the dream
El lees alles... ek kyk... leer partykeer iets... ander kere probeer ek raad gee... Andre lkere sit ek die pap lepel in en roer 'n bietjie... deel van die forum.
Ek haak nou my woonwa en gaan bietjie Weesgerus toe vir die naweek net om alles te toets en te kyk wat ek nog kort... wag net vir die kinders om te kom dat ek kan ry
Ditto. Lekker om so aan ander se kennis te raak.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Persoonlik sou ek verkies as die resepte onder die korrekte kategorie geplaas word. Dan weet mens waar om te gaan soek as jy resep soek. Maar vir my is dit nie ‘n groot storie nie.
Never too old to have a happy childhood
Ek dink nie mens moet die Forum flood met een onderwerp regtig .Ek is al vanaf 2009 deel van die forum, ,maar sou dit voortgaan, verlaat ek liewer die forum.
Ek lees maar saam, sien baie het ek 'n oond nodig wat ek nie het nie so dit gaan verby... Nie kamp relevant
Vir my is my Weber my kamp oond. Het al heelwat disse wat n oond vereis op my Weber gemaak. Ek wil volgende kampeer wegbreek muffins in Weber maak
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek reken jy is ons Weber-boffin op hierdie forum Geert. Ek het egter 'n probleem om my gewone-grootte Weber te laai en gebruik net my Smokey Joe Weber. En met laasgenoemde sukkel ek om my met indirekte hitte te werk.
[quote]1012,250217825[/quoted
Stem. Ons gebruik ‘ n Cobb. Werk uitstekend - maar ‘n pes om skoon te maak
Never too old to have a happy childhood
Ons word weer onder resepte toe gegooi nieteenstaande daar ‘n afsonderlike kategoorie vir resepte is
Never too old to have a happy childhood