Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Onrusrivier
Ouens n ruk gelede was daar sprake van die onveiligheid by die Onrusrivier kamp. Ons het so pas vir vier aande daar gaan staan en ek verseker julle dat dit n heerlike park is om te gaan kamp. Daar is 24 uur wagte wat in en om die kamp asook in die dorp patroleer. Die geriewe is luuks met permanente skoonmakers aan diens. Die staanplekke is pragtig skoon, daar is n verskeidenheid staanplekke, sommige is onder digte bome. Ons het vroeër jare vir ses weke op n slag in Onrusrivier gestaan (tien gesinne) en ons het al geleer om nie jou tent onder die melkhout-bome te sit nie, daai bome drup bruin gom af wanneer dit reën.
Sekerlik n park wat ek kan aanbeveel.
Ons het ook die nuwe 12km Hermanus-kusroete gaan stap. Hulle het miljoene daaraan gespandeer. ALLES is van plastiek, ongelooflike kundige ontwerp.
You'll never never know if you never never go
Dankie vir terugvoering en foto's. Daai 12km lyk na n lekker stappie...netjies
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Danie thanks for the feedback, glad to hear the security issues seem to have been sorted and the park and facilities look very good. Back on my go to list
Dankie Danie.
Ons het ook al 'n paar maal 'n maand lank daar gestaan. Verkies stand 57.
Die staproete lyk nou ook baie goed.
Ek lees op die ander forum waar mense weer besteel is oor die lang naweek. Op n ander draad op hierdie forum lees ek van n kampeerder wat vir 4 aande by Onrus gebly het en 2x deurgeloop het. Al gebeur dit nie elke naweek nie, sal dit my ONRUStig maak om hier te kampeer. Dis jammer as kampeerders geteiken word deur diewe
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi Geert
Ek weet nie van daai steel een nie. Ons kamp nou hier vanaf 08 April tot 30 April 26 en dra geen kennis van iemand wat besteel is nie. Hier is ADT / Fidelity wagte wat patrolleer, die hele park is omhein. Ek dink baie dat indien iemand besteel word, dan is dit mede kampers?
Die park is nie besig nie - dink die reen en koue weer hou die kampers weg.
Hier is 'n klompie plaaslike mense wat met tente kamp maar die kamp atmosfeer in totaal is baie rustig en verdraagsaam.
Ons geniet Onrus baie en sal weer en weer kan terugkom.
Diefstal in 'n oord bly 'n probleem. As mens kampeer, is mens kwesbaar omdat baie goeters in tent gelos word.
Dit is veral teleurstellend as diefstal deur mede kampeerders gepleeg word. Dit kan natuurlik in enige oord/park gebeur. Daarom is dit my ongemaklike gewoonte om duur items soos kisvrieskassies, maar met 'n ketting aan die wa te sluit. Ander goete word maar in wa toegesluit.
Ons gebruik die motion sensor alarm en rooi lig. Ons het hom nog net in Manyane nodig gekry.
Die locals steel en verkoop dan in die lokasie.
Groete,
Paul



