Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Karavaan yskas
Goeie naand almal.
Ons moet ons Jurgens Fleetline L 2001se yskas vervang hy is baie oud die karavaan het met die yskas uit gekom. Wie kan ons help om dit te vervang in Pretoria-Noord omgewing. Moet dit by ons huis kan doen asb. Redelik dringend
Yskas groote hoogte125x55x64cm
En watse yskas sal in die plek kan pas.
Baie dankie
Meeste gevalle is dit nie meer die geval dat hulle dit gou by jou huis kom doen nie aangesien meeste nuwe yskaste verandering aan die kassies ook vereis wat meer tydsaam is. Om eerlik te wees, nog nooit n advertensie gesien wat dienste aanbied om yskas by jou huis te vervang nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Makro, Hifi Corp en ander het n groot verskeidenhede. Dalk is jy gelukkig om een te kry wat presies pas. Indien wel behoort dit ook nie moeilik te wees om self te installeer nie as jy dalk nie n deskundige kan opspoor nie. Klein yskaste is baie lig sodat selfs n dame dit kan hanteer.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hi daar Alet. Welkom hier op die forum. Baie bly julle het by ons aangesluit.
Ek stem saam met Geert dat dit wat jy vra is iets uniek in die sin dat iemand die werk by jou huis moet kom doen. My beste bet is om dit self te doen of na iemand toe gaan met jou wa wat dit sal doen.
Plekke soos PTA Oos karavane dink ek sal kan help asook PTA karavane. Die 2001 Jurgense het steeds met 'n 3 way yskas uit gekom. (Gas, 220V en 12V) die beste vervanging van daai grote yskaste was die BAUERyskaste wat in Swaziland gemaak was.
Na my kennis is die maak nie meer beskikbaar op die mark nie. Jy sal na die onderskeie vervaardigers van yskaste se WEB blad toe moet gaan en gaan kyk watse yskas sal in die spasie pas van die ou een, want hulle verskaf die mates van die yskaste in Width Height and Depth.
Winkels soos Makro gee ook die info in hulle advertensies. Scroll net so bietjie laer af en onder product details van 'n yskas click jy op "more" dan sal nog meer details beskikbaar raak. Daar kry jy die mates van die betroke yskas.
Goed met dit gese, die yskas is meeste van die tyd bokant 'n wiel gemonteer en die rede is dat dit een van die swaarste items in die karavaan is en so word dit bokant die as geplaas. Die down fall van dit is net seker yskaste kan in die gat pas. Want daar is gewoonlik 'n staal raam wat oor die wheel arch strek en die yskas staan daarop. (Maak die spasie kleiner)
Dan is daar ook somtyds 'n rakkie of kassie bokant die yskas. As jy beplan om die spasietjie te verloor is die kanse om 'n yskas te kry wat dan sal pas grooter.
Sterkte met die soek tog en proses. As jy iemand kry wat die werkie sal doen neem fotos en plaas die before and after hier. Sal graag wil sien hoe lyk die verandering en watse yskas gebruik is.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Daar is deesdae klein dubbeldeur yskaste wat dalk in die beskikbare ruimte kan pas. Dit is beter as die wat die yshokkie binne die yskas het omdat dit n kouer ysgedeelte gee. Dis maar prysgewyse in lyn met die ander.
Nog iets, die yskas in jou karavaan is n baie ou tipe wat maar taamlik onaffektief is en waardkynlik nie meer beskikbaar nie. Die wat nou beskikbaar is, is soirtgelyk aan die wat jy in jou huis het, n kompressor time wat net 220V krag gebruik. . Hulle is baie effektiewer veral as dit baie warm is, ligter en gebruik minder krag. Ek dis eenvoudig om te installeer- as dit geplaas is, koppel jy dit bloot aan 220 krag- geen meer gas og 12V koppeling aan die voertuig nie. Bykans alle kararvaanparke het desdae krag op die staanplekke so gas en 12V is nie meer nodig nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
As ek jy is sal ek die karavaan na n karavaan agentskap neem ,laat hulle vir jou raad gee ,want terwyl jy vervang as dit moontlik is ,sit n groter yskas in, dit is absoluut die moeite werd .Jy sal nooit een oomblik spyt wees .Kyk dan sommer dat jy n A+ energy rating yskas koop, is ligter op krag en loop baie stil met die inverter tegnologie .
Measure how much space you have available, then walk the appliance shops with you tape measure , you will find one suitable.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.



