Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Lid | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Hoender schnitzel
2 tot 3 groot eiers geklits
3 eetlepels heuning
2 eetlepels mosterd
2 eetlepels soy sous
1 eetlepel fyn knoffel
3 koppies fyn broodkrummels
sout en peper na smaak
olie vir braai
fillet hoenderborsies plat geslaan met n vleis hammer
klits eiers in n meng bak en voeg mosterd, soy sous, knoffel en heuning by en meng goed deur
meng nou die broodkrummels, sout en peper saam en gooi in n groot bord
plaas nou die hoenderborsies in die eier mengsel en dan bedek die hoenderborsies met die broodkrummels
plaas hoenderborsies in n ander bord ek plaas die hoenderborsies vir so n uur in die yskas
maak olie warm in n pan
neem hoenderborsies en plaas in die warm olie en braai eenkant tot bruin draai om en braai die anderkant tot gaar
haal uit plaas op papier vadoek en geniet
Ons eet amper elke week schnitzels. Soms met suurlemoensap en sout, ander kere met Spur se chedamelt sous
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



