Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Hayward’s Game Lodge
Ons het hier nou vir 5 dae gestaan. Die oord is in Dinokeng reg oorkant Almega. Daar is 21x kampeer staanplekke en 6x chalets.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
90% van staanplekke is teen Big5 reservaat se grensdraad. Elkeen privaat ablusie met afdak ek picnic bankie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Aandview
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Mooi son opkoms
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het Rooibokke, blou wilde beeste, Rooi hartebeeste, vlakvarke, kameelperde , en Saterdag oggend vugtig n leeu gesien vanuit ons staanplek. Kon ongelukkig nie foto van leeu inkry nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Reels
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie vir die deel Geert.
Dit lyk na n lekker rustige plekkie
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
hier kan mens gaan rus Dankie Geert
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Just added this one to my list of new sites to camp. 👌
Dankie Geert.
Het julle van vêr dop gehou.
Al weer oppad iewers heen.
O, okay....op facebook?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Yep.
Al weer oppad iewers heen.
Gedink jy het geheime karavaan gekom en gespy🤣
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Bo in die boom gestaan.
Jy antwoord my nie as ek bel nie.
Al weer oppad iewers heen.
Paul die oord eienaar het vir almal aangebied om nog n aand gratis te bly om die verkeer na die lang naweek te mis....baie nice gebaar
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek lees hulle bied ook nou vir die eerste keer maand tariewe aan
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het afgelope lang naweek weer by Hayward's Game Lodge gaan kamp....heerlik saam gekuier
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



