Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Gypsey Rapier 2001
Hi Julle, terwyl ons nou op pryse vir woonwaens is
ek het 'n goeie Vriend verloor aan Kanker 4 maande terug en sy Vrou beoog om die Rapier te verkoop wat hulle nuut gekoop het
2001 Model, 2 keer gebruik en in Motorhuis gestaan al sy lewe
Vol Tent nog nooit gebruik en in sy sak nog geseel
Rally tent wat groter gemaak is
Groter Yskas in
2 Nuwe Bande
Wat sal 'n goeie Prys wees ? veral as jy kondisie sien ... regtig Spotless
Lisensie op datum
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Die Rapier is n baie skaars karavavaan, soos die Escape 2.
Volgens ouderdom, model en beskrywing, kyk hulle na R60k - R70k afgesien van werklikke sien.
Plaas fotos.
Nee, daai prys staan hy eerder net waar hy is, Sy nie hardop vir geld.
Hy was 'n ryk man... Gedink aan R115 Plus
Basies splinternuut en as jy gaan kyk wat nuwe woonwaens kos
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Ongelukkig is dit die 'Going Rate'.
Ek stel nie belang nie, maar lig net my mening.
Google gerus Charisma Caravans en vergelyk pryse.
Ek weet... maar ek se net dat sy die woonwa nie gaan weggee omdat sy hardop is vir geld
Ek Baklei nie, Ek se altyd ek het nog nooit 'n blou oog of 'n tand verloor as gevolg van 'n fight nie... Ek kyk nie om as ek weghol :)
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Kyk hierna.
ek sien.. Goeie prys ... ek het een gehad.. selle model... Jy kan nie eers 'n pot in daai kas openinge kry nie
Dit was nog op my koop en verkoop game... Regal gehad... Bargains gesoek... Laat diens en verkoop nog R169 gekry daai tyd
Nou is die mark vol van scrap woonwaens teen groot pryse... Toe ek Regal gesoek het Maand terug het ek na 4 gaan kyk... wou nie een koop as gevolg van kondisie
Het toe maar die Penta gekoop want die prys en kondisie het my oog gevang... kort Bande en Roof Struts en 'n goeie skoonmaak, vat hom volgende week in vir steam clean en om al die plakkers te verwyder, Gaan dit oordoen... nie verblyk maar bubble op party plekke.
Mense op Bakkies Blad gekry wat alles oordoen met laminated sticker (10 jaar waarborg op kleur) vir R1600 in Krugersdorp
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
My Vorige setup en skop steeds my eie gat omdat ek woonwa verkoop het

Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
My Vorige setup en skop steeds my eie gat omdat ek woonwa verkoop het

Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Sorry... Internet Probleem
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Ek sien jy sleep ook met n X-Trail?
Lekker voertuig.
Ek het die 2.0 Dci
Ja, die Reagal is n lekker karavaan en so ook die sleep voertuig.
Ek het my Penta met gemak gesleep met die X.
My Swift het gevoel soos n Venter sleepwa agter my.
Lank gery, 250 000 Km opgehad... toe gaan die Turbo... verkoop net na ek laat regmaak het
toe gegrade (ek laat die woord Upgrade a.g.v Petrol verbruik) na Jeep Cherokee 3.7 Liter Auto 4x4 met 60 000 km op die klok... het gekoop vir bargain volgens my... al moeilikheid was dat hy self die flikker lig aansit as hy petrol pomp sien.. Maar die Jeep het lekker gesleep teen 4 Km/lt met woonwa op sy gat of sonder was dit die brandstof verbruik.
Persoon het hom by my gekoop omdat hy sy helikopeter op sleepwa wou sleep
Met die Jeep, Die prys was reg toe jeuk my gat... toe ek swaai toe het hy maar 95 000 km op
ek is met niks getroud... as die prys reg is verkoop ek... my gekry in woonwa park
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night

Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Jammer vir die onderwerp Kaping.
My X se engine het gegroet op 255000 km en R43000k later weer 100%.
Sleep = 9,8lt/100 teen 100 - 110 km/h.
Solo = 7,8lt/100 in stad.
Solo = 5,5lt/100 teen 110 - 120km/h op ooppad.
Ek ry hom nie meer nie en is my seun se voertuig.
Ek ry nou Ford, Ecosport: Ecoboost.
Weereens, Jammer vir kaping van onderwerp.
Self... ook gekaap
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
My X se engine kon langer loop agv diens rekord, maar suinigheid laat jou die harde pad loop.
Goedkoop diesel spaar, maar nie goed nie.
Myne het 'Sludge' gebou en 'Crank Bearings' gehardloop (Main & B/Ends).
Na dit het ek slegs SASOL 10ppm gegooi.
Jissie Theo, as ek in die mark was sou ek belang stel!!! Ek het lank gesoek vir my Raven. Ons het nie noodwendig n Raven gesoek nie. Ek was opsoek na n karavaan wat eerstens spotless is, dan het ek gekyk na specs. En julle weet daai is hoeder tande soek.
Ons Raven is ook in n baie goeie kondisie met een of twee skete wat ek reggemaak het. Maar hierdie karavaan wat jy hier beskryf klink my stink nog soos n nuwe ding!
My opinie is sou sy, soos jy noem, nie haastig is nie, sal n perfeksionis soos ek daar verbykom en hom koop met n smile. Sy sal maar net moet aanhou adverteer en ook "word of mouth"
Dis maar my opinie
Jy kry nie sommer hierdie kondisie karavane nie, ek het lank gesoek en ook so bietjie bo my prys betaal.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Ps. Gelukkig kan ons jou trust.
Jou vorige post van die karavaan met oopplan kombuis was net so mooi en n bargain... 😁😂🤣
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Ek sal 'n bietjie gaan fotos neem vanmiddag en plaas, vir die regte persoon is dit die regte wa
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Sjoe....2x gekampeer in 24 jaar. Yskas ook vervang...moes seker vervang omdat dit te lank ongebruik staan?
Vir die persoon wat opsoek is na so n karavaan is hierdie n geleentheid soos min
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



