Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
FIFA Soccer World Cup 2026
Wie gaan die sokker wêreldbeker volg?
Ek volg gewoonlik nie enige sokker nie, maar wêreld beker is altyd interesant
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Wat is julle voorspelling in openings wedstryd tussen SA en Mexico?
Ek dink Mexico 3 SA 1 (Hoop dis anders om)
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek is nie juis 'n "soccer fan" nie, maar volg ook nogal die "World Cup" met belangstelling. Ek kan nie insien dat Bafana Bafana veel van 'n kans teen Mexico staan nie, maar kom ons hoop vir 'n verassing. Selfs die ander spanne in ons groep sal maar hoë hekkies wees om te oorkom. Nogtans staan ek agter ons span.
Ek kyk gisteraand vlugtig hoogtepunte van vorige wêreldbeker waar Japan vir Duitsland en Spanje gewen het en gelyk op gespeel het teen Croatia. Ek onthou toe hoe Japan ons Springbokke n loesing gegee het in n vorige rugby wêreldbeker.
Maar soos jy sê...SA staan geen kans nie. Dit sou al groot mylpaal gewees het sou hulle n volgende rondte haal
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Daar is n man wat blykbaar nog elke worldcup wenner reg voorspel het. Hy voorspel hierdie jaar Nederland. Kom ons kyk...
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het nie die vermoe om dit te kyk nie. Sal maar die highlights op Youtube kyk.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek dink hulle saai uit op SABC ook
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek sal maar Bafana Bafana vanaad kyk en ondersteun. My Eskom is aff so no power and no TV.
Ek worstel ook om soccer te kyk. Ek het probeer. Miskien is dit omdat ons span nie juis kompeteerend kan wees nie.
I am not holding my breath.
Groete,
Paul
SA will do good just getting out of the group stage. Tonight Mexico 2 - SA 0 . Hope they prove me wrong 😉
I'll start watching from the knock-out stages- if the broadcast times are reasonable.
Argentinie het in 2022 hul openings wedstryd met 2-0 verloor....nou SA se beurt? ....lol
Nee wat....internasionale sokker is nie vir SA gemaak nie
Darem rooi kaart 2-1 gewen
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek kan nie eers SABC kanale kyk nie. Verkies dit so................
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons sokker is net soos die regeering. Big show, promises, no delivery, red cards
I did not hold my breath. And it actually does not bother me that we lost. Maybe because I was expecting it.
Almost every nation plays Foot Ball. So the competition is very fierce. Our Rugby and Cricket compettors are relatively few. Basicaly limited to ex British Colonies and a few others. It is like when my farther at the age of 87 was the World Champion breast stroke swimmer. He had one competitor from Japan.
I just wish we could win the Cricket World Cup. That makes me sad!
Groete,
Paul
I did not hold my breath. And it actually does not bother me that we lost. Maybe because I was expecting it.
Almost every nation plays Foot Ball. So the competition is very fierce. Our Rugby and Cricket compettors are relatively few. Basicaly limited to ex British Colonies and a few others. It is like when my farther at the age of 87 was the World Champion breast stroke swimmer. He had one competitor from Japan.
I just wish we could win the Cricket World Cup. That makes me sad!
Ja...krieket choke die manne op einde. Ek onthou nog daai run-out van Allen Donald op vorige geleentheid. Ek kyk nie eintlik meer krieket nie....van daai knie knakkers het ek belangstelling verloor
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja Allen Donald het daai eindstreid game vir ons weg gegooi. Dit was die naaste wat ons aan die beeker was. Ongelukig kan ons nie konsentrasie behou tot dat ons die beeker wen nie. Chokers.
Groete,
Paul
Ek weier om te glo dat ons krieketspan "chokers" is. Ek ondersteun hulle al die pad. Ja - van die verloorwedstryde was a.g.v. "silly" besluitnemings. Maar meestal is ons deur die beter span op die dag spel geklop.
Chris ek ondersteun hulle vanuit die diepte van my hart en hulle speel wereld klas Cricket. Ek dink hulle is eintelik die beste in die wereld. Wat my pla is dat....anders as die Springbokke....waneer hulle een punt van die beeker af is dan val die wiele aff.
Die Bokke wen die beeker of wedstryd gereeld met net een punt.....dit is wat die verskil maak. Ons Proteas verloor die beeker met een loopie. Voor die eindstreid het hulle nie n'wedstryd verloor nie. Dit is asof hulle te vroeg hulle piek bereik.
Cricket en Rugby laat ons op en aff spring en gill en op die rand van ons stoel sit. Opwindend verby.
Die 19de is die URC eindstreid. Bulle teen Leinster. Ongelukig nie op Loftus nie. Ek het gewens dit was n' Stormers / Bulle game. Kyk maar na die Bulle (8 Springbokke) se semi final telling....... 22 / 21. Een punt.
Groete,
Paul
Sal maar sien...
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
My kommentaar is gebasseer op amateur sokker ervaring...nie veel kennis nie, maar dink Qatar se keeper het groot deel aan n gelyk op telling....hy was vir my briliant gewees. Interesante uitslag tussen Brazil rn Morocco....1-1
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die sokker is vir my te laat saans. Ek is maar 'n vroeë outjie vir die katel. Ek het Bafana Bafana se wedstryd, net soos Qatar se wedstryd gisteraand, net tot halftyd gekyk.



