Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Ertjie sop
1 pakkie droee ertjies/split peas ek laat myne gewoonlik week in water sodat dit sag kan word
2 liter water
2 wortels geskil en in klein blokkies gesny
3 aartappels geskil en in klein blokkies gesny
2 uie geskil en in fyn gesny
30ml bruinasyn
100ml worcestersous
sout en peper na smaak
halwe kiligram sop bene (shin)
1 pakkie gesnipperde spek
bietjie olie om iue in te braai
braai nou die uie in n groot pot met n bietjie olie in tot sag
gooi nou die res van al die bestanddele by en roer goed deur
n mens voel maar die groente sodat dit sag kan kook roer maar elke nou en dan
proe maar so nou en dan aan die sous indien nodig gooi maar nog n bietjie van die bestanddele
wanneer alles lekker sag is en die vleis okk haal die vleis uit die pot en gebruik n versapper om die groente te versapsit nou die vleis terug en roer weer goed deur
bedien die sop lekker warm en geniet
Dit klink ook bruikbaar vir 'n koue dag.
Soos ek elders genoem het, is my gunsteling sop, Ertjie sop. Maar dan moet dit gemaak word soos die Hollanders dit maak met Hollandse rookwors. Hollanders noem dit Snert
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Eintlik moet ek dit beskou as 'n kompliment as my vrou sê ek praat snert. Dit is asof ek van Hollandse ertjiesop met rookwors praat.
Ek ken nie daardie model van ertjiesop nie, maar dit klink lekker.
Eintlik moet ek dit beskou as 'n kompliment as my vrou sê ek praat snert. Dit is asof ek van Hollandse ertjiesop met rookwors praat.
Ek ken nie daardie model van ertjiesop nie, maar dit klink lekker.
Hier in Pretoria word daar jaarliks n Snert dag gehou in die koeler maande. In Holland is daar ook n snertdag op hul kalender....dink dus die 2de Saterdag in Desember
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
ek glo daardie ertjie sop met die rookwors sal ook n wenner wees moet gaan kyk waar ek rookwors kan gaan koop
So pas na ons troue het ons vir 'n jaar in Swellendam gewoon. 'n Ou studentemaat, afkomstig van Swellendam, het ons bekendgestel aan die destydse Van Eeden Slaghuis se gerookte wors - vingerlek-lekker. Só jammer dat Van Eeden Slaghuis nie meer bestaan nie.
ek glo daardie ertjie sop met die rookwors sal ook n wenner wees moet gaan kyk waar ek rookwors kan gaan koop
Ja, dit is redelik skaars. Die slaghuis waar ons dit destyds gekoop het bestaan nie meer nie. Ons kry nou by n Spar in hul delicatessen afdeling
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie relax camper sal gaan inloer by ons Spar en kyk of hulle het



