Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Dubbel as movers,een mover sit bietjie hoog
Op een mover sukkel ek om die mover te "engauge" kry dit wel reg met n gesukkel met die tool. Kan ek die mover bietjie laat sak met bv spacers of so iets
Chris as dit moeilik is om die mover te"engage" dan is die spasie tussen die mover roller en die wiel teklein .Gaan onder die karavaan in, dan kyk jy die mover is vas met 2 boute gewoonlik 17 mm boute .Maak daai boute effens los en skuif die mover effens terug en maak 2 boute weer goed vas
Chris kyk die boute wat ek van praat het skuif slotte .
Mover is nie te naby wiel nie,probleem is dat dit lyk of mover moet laer kom sodat ek spanner oor engauge knop kan kry
Met ander 3 movers geen probleem net die een agter ste
Chris hier is my nr 0824932733 whattsapp vir my n foto ek wil daarna kyk .
Miskien het jou as eenkant gesak?...rubbers vervang
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Chris het vir my fotos gestuur ,hulle het die een mover tehoog geinstalleer dit is die probleem .Dit is baie duidelik op die fotos .
The bigger the problem... The bigger the hammer required.. eish
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Chris vra vir EWIKS vir die instalasie proceduure vir n' dubble as woonwa. Dit is glad nie eenvoudig nie.
As jy nie regkom nie....ek het n' PDF copy.
Gee net jou epos.
Groete,
Paul
Ek lewer die komentaar met die veronderstelling dat die mover nie van die begin af met installasie hoog gesit het nie.
Goed die movers word gewoonlik aan die hoof onderstel struktuur wat van voor na agter loop gemonteer. So dit is die beskikbare STEWIGE monteer plek op die wa.
Gesien dat die wa se dop op dieselfde onderstel gemonteer is reg rondom die wa, behoort die wa se kant streng gesproke "regom die wa" dieselfde hoogte te wees.
As die mover dan nie geskuif het nie, en die korrekte afstand van die wiel af is, en op die oorspronklike plek vas is, kan dit net wees dat die wa se "DOP" op daai plek gesak het as die probleem nie daar was van die begin af nie.
So my voorstel is:
- Maak seker dat die mover op sy oorspronklike monteer plekke posisie is.
- Maak seker dat die HOOF onderstel wat van voor na agter loop alles steeds reguit is en stewig vasgebout is. Dis 'n modulere onderstel (gedeeltes) en word aanmekaar vasgebout. Verseker alles is in lyn aan die bokant van daai hoof onderstel lyn. Veral waar die las gedeeltes is net voor en net na die aste.
- Kyk na die plekke waar die Wa se sykante aan die vloer vas is. Maak dubbel seker dat die muur nie besig is om oor die vloer te sak daar nie.
- Onthou dat die dun "staal" struktuur wat bo oor die hoof onderstel loop net met houtskroewe aan die hout vloer en mure van die wa vas is. As jy iewers deur 'n slag gat of erge knik in die pad gery het kon daai dun staal dalk gebuig het. 'n Maat van my se deur trap by die Exclusive se deur sak heelwat as gevolg van die struktuur wat daar beskadig was deur iets.
Ek noem al die goete na gelang van die opmerking dat die mover steeds op sy lek is regte afstand vanaf die wiel. As hy nie op die onderstel geskuif het nie dan het die kant van die wa geskuif/gesak ten opsigte van die onderstel. Dis wat logika vir my sê.
Hoop jy kry die probleem maklik op gelos.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



