Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Caravan Roof Tent Mesh repair
The tent panel connecting the caravan roof and body of the caravan is in good condition, but the mesh has torn in two places.
Any advice to repair the mesh without having to remove the complete panel?
Daar is stickers wat jy kan koop....gesien by Campworld in Pretoria.....Camplife. Jy kan miskien ook Camp and Climb daar agter Makro Centurion probeer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Daar is stickers wat jy kan koop....gesien by Campworld in Pretoria.....Camplife. Jy kan miskien ook Camp and Climb daar agter Makro Centurion probeer
We had our entire mesh replaced by Caracamp Strand. Beautiful job. Worth while.
You'll never never know if you never never go
Hi, Probeer gerus Canvas4Africa... Hulle in Wierdapark naby Wierdapark Slaghuis, my kamp stoele reggemaak vir my en mooi werk gedoen... Kan hulle regtig aanbeveel... Die stoele eintlik beter as toe hulle nuut was nadat hulle klaar is met die werk
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Chris, ek het mesh wat jy by die meter kan koop, in 'n smal strokie en lank genoeg vir die steur gesny, dit met deursigtige kontak gom gesmeer, en dit dan vasgedruk met my vrou wat saammet my van die ander kant of gedruk het. Dit hou goed en ek wil sê permanent en lyk nie te sigbaar nie. Ek het ook nie lus gehad om die hele paneel ge vervang nie. Die mesh skeur omdat dit te styf span en na die reparasie het jy ook nie meer die probleem nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het ook my oorspronklike "pop-top surround" se "mesh" destyds deur Cara-Camp laat vervang - baie netjies. Toe, na etlike jare, het dieselfde onderneming die hele "surround" met 'n nuwe vervang - weereens baie netjies. Maar nou is daar weer skeurtjies in die een "mesh".
Cara-Camp het ook by twee geleenthede my wa se yskas vervang - eers die oorspronlike "3-way" absorpsie yskas met 'n KIC dubbeldeur - netjies gedoen en bietjie meer as 'n jaar gelede weer 'n nuwe yskas nadat die vorige se kompressor ingegee het (hierdie keer nie so heeltemal netjies nie).
Dalk moet ek maar een of ander tyd die bul by die horings pak en weer met die wa oor die berg ry na Cara-Camp om dit wat pla met die yskas se installasie, die inbou van 'n nuwe mikrogolf (wat hulle ook voorheen vervang het) en die "mesh" te laat vervang.
Ek het nog net goeie diens van James (bestuurder) en Kobus (werkswinkel-voorman) by Cara-Camp ontvang.
Chris die beste is om die roof surround uit te gly en die gaas te laat vervang. Daar is n' plek wat die ingly gluif oop gebuig is. Soek hom. Kry so veel mense om jou te help as wat jy kan.
Ek het in die begin met ons Gypsey en Penta die gaas herstel met n' stuk grys katoen gaaring wat ons twee (een buite en een binne) die skeur vas gewerk het. Daarna het ons n' dun lyn super glue oor die lass gesit. Dit het goed gewerk maar was effens sigbaar.
Toe ons die gaas vervang het het ons in die middle van elke gaas venster n' pocket in gesit. In die pocket het ons n' plat stuk dun plastiek gevoer wat binne toe gebuig is. Dit het die gaas binne toe vorseer waneer die dak sak en ook voorkom dat die gaas skerp vou en dit weg gehou van die dak/woonwa las. Nie weer geskeure nie.
Groete,
Paul
Thank you for all the advice - truly appreciated
Of alternatief...vat karavaan na Caravans4Africa toe dat hul regmaak of vervang met die tipe waar jy hom net kan afzip...makliker vir toekomstige onderhoud
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Chris ek het ongelukig nie fotos van die pocket's nie. Dit is nou 10 jaar terug. Die kant vensters/gaas het twee pockets elk gehad. Die voorste en agterste het net een pocket elk gehad. Die gaas is dus op gedeel in drie vensters langs die kante en twee vensters voor en agter.
Groete,
Paul
Of alternatief...vat karavaan na Caravans4Africa toe dat hul regmaak of vervang met die tipe waar jy hom net kan afzip...makliker vir toekomstige onderhoud



