Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Cape vidal
Hallo daar Ons is ñ groep vriende wat Junie Julie gaan kamp met tente in Cape Vidal.Kan enige iemand vir ons vertel hoe lyk die ablusies,braai geriewe ens. Is die apies werklik so ñ groot probleem en wat van veiligheid van die kamp, soos diefstal ens ? Van Blommestein gesin
Hi Wynand. Ons het die so twee jaar terug deur die kamp geloop en dit geweldig mooi gevind. Die ablusie geriewe was skoon en netjies met skoonmakers wat gereed staan om skoon te maak sodra iemand die plek verlaat (weet nie meer of dit so is nie). Ons vat maar altyd 'n braai saam. Manlief glo dat net sy braaier vleis kan braai soos hy dit wil hè. Die apies is regtig 'n probleem en sal enige iets vat wat oop staan. So hou maar alles toe en verwilder hulle sodra hulle hulle opwagting maak (gewoonlik vroeg oggend en laat middag). Sou jy iets vergeet het is daar 'n winkeltjie wat 'n paar benodighede verkoop anders kan julle St Lucia besoek by die groter winkels. Die oord is in 'n natuurpark geleë en toegang moet verkry word by 'n hek maar die hek is 'n hele ent weg vanaf die kamp. Probeer maar wat ons gewoontlik doen. Vat 'n lang ketting met 'n paar slotte, ryg die ketting deur alles en sluit dit vas aan iets soos jou karavaan se as aan die een kant en die ander punt aan 'n boom. Die oomblik wanneer ta besluit hy doen 'n bietjie inkopies by jou begin jou goedjies te val. Jy is natuurlik dadelik wakker en ta vat pad. Moet net nie die sleutel laat weg raak nie ander moet jy by jou eie goedtjies inbreek (ha-ha). Ons het al 'n paar kyke by ander kampeerders gekry maar ons het darem nog al ons goed. Hoop die inligting help.
Hallo Jenny, ja die inligting sal natuurlik baie help baie dankie. Ons gaan in tente en ons sal die nodige voorsorg tref dankie. Groete Wynand



