Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Cape Vidal
Ons beplan om die week vanaf 19 - 26 Junie 2009 in Cape Vidal te gaan kamp. Is ou, gesoute kampers maar het nog nooit in Vidal gekamp nie. Hoor die afgelope tyd baie negatiewe kommentaar oor die kampterrein en ablusiegeriewe in die algemeen. Kan iemand wat onlangs daar was asseblief vir my laat weet wat die opset nou daar is. Is Junie 'n lekker tyd om te gaan of moet ek maar baie warmgoed insit? Ek sal dit baie waardeer as iemand vir my kan info gee. Groetnis!!
Baie lekker plek vat warm klere saam en n ketty ver die ape of krekers die ape pla baie jy kan nie kamp aleen los nie.
Dankie Willem - lyk my die ape is 'n groot probleem - Maart in Sodwana gekamp, net so lastig gewees. Weet jy of die ablusieblokke darem in 'n redelike toestand is? Laas wat ek gehoor het was dit redelik chaoties, gebreekte stortkoppe, deure, geen warm water ens. Ek wens regtig hulle wil die kampe net deurgaans onderhou, Vidal is so 'n wonderlike bestemming, sal jammer wees as sulke tipe goed 'n mens se vakansie versuur. Weet nie van jou nie, maar ek sal in 'n grot slaap as ek net kan warm stort!Kan 'n mens nog Juniemaand snorkel en in die see swem - is dit nie te koud nie? Groete
Michelle ver daai rede het ek n nuwe Classqiue gekoop met stort toilet en warm water ,gebriuk nie hulle geriewe nie, net hulle water om so elk 3 de dag my tenk te vul
Slim kind! Ons kamp met 'n Conqueror Conquest veldsleepwa so ons is aangewese op die Kwazulu Natal Parkeraad se fasiliteite! Hou maar duimvas als loop reg anders lees jy dalk van my in die koerant! Dankie vir al jou raad - sal laat weet as ons terug is.
Michelle we were at Vidal in March, The ablutions were only cleaned once a day and within an hour were a mess especially when the children came back from snorkeling.The campsites are all sand so bring a broom and dustpan. The monkeys are a problem but we found that spraying them with water from 2 litre coke bottles (Holes in the lid and it makes a nice sound as well)made them do detours around our camp from the 2nd day on. Other than that we had fantastic time the only criminals were the monkeys.
Thanks a lot Lawrence, I appreciate your comments - will make sure that I go "armed"!Realy looking forward to the trip, hope the weather is still warm enough for swimming and snorkeling and hopefully the fishing is better than the 2 weeks during March/April that we've spent in Guinjata Bay, Mozambique - we went a day or 2 after the siclone hit Moz. Wonderfull warm and sunny beach weather, but NO fishing! You can imagine a DEEP, depressed husband!



