Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Cape Vidal Oord Gekose Oord

Cape Vidal OordCape Vidal Oord - St Lucia, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord
Cape Vidal is binne in die iSimangaliso Wetland Park World Heritage Site geleë, ongeveer 30km noord van St. Lucia. Dit is ongeveer 3 ure se reistyd vanaf Durban. Die Oord, Cape Vidal, is geleë in ‘n baai wat beskut word deur ‘n rotsrif in die see. Hierdie rif word algeheel blootgelê met laagwater gedurende springgety. Dit het dan ‘n groot verskeidenheid van rotspoele wat uitstekende geleenthede vir snorkel-duik bied. Aan die ander kant van die baai is daar kilometers van ongerepte, verlate strande, ideaal vir lang wandelinge. Na die binneland, is daar paaie vir selfritte deur die bekoorlike vleilande en ryke verskeidenheid kusplante.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
The CaravanParks.com Team
Al baie daar as dag besoeker.
Al weer oppad iewers heen.
Was jare terug al eenkeer daar. Dit was toe die pad soontoe nog grond was en in 'n baie swak toestand. Pragtige plek.
Dis van die eerste plekke wat mens van gehoor het dat die Aapies 'n probleem geraak het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



