Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Camping sites soortgelyk aan Almega / Ruah / Umoya / Monateng / Bass lake
Watter kampplekke is aanbeveelbaar naby Dinokeng / Brits / Bela Bela met groen gras / Ablusies skoner as nuut / effens koelte / rustigheid / goeie toegangsroetes / staproetes / mid age vriendelik / wild sonder slange en besige 2 voet bytjies op fietse !!!
Drie berg, Bosfontein , Eden park probeer hulle gerus Leen
Haak daai wa kamp bly koning
Jy kan gerus Dinokeng Camp and Leisure probeer. Dis2km grondpad tot by die oord....kan soms baie sinkplaaterig wees as pad nie geskraap is nie. Slegs 20 x staanplekke. Hier gaan jy mooi moet kies as jy skaduwee soek....baie het heelwat son. 12 is goeie keuse, maar kyk op hulle drone foto....daar gaan jy sien hoe lyk staanplekke. Ablusies baie mooi en staanplekke is lekker groot.....23m X 23m
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jy kan ook na AFSAAL karavaan en Boskamp kyk. Hierdie oord het eers laas Vrydag sy hekke oopgemaak vir kampeerders. Ek was nog nie daar nie, maar terugvoering wat ek gelees het van kampeerders afgelope naweek klink dit baie nice. Hierdie oord is ook op my lys om te besoek.
Hier is link na hul website
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Fotos van DCL....click op link
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
.....nog fotos
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jy sal maar n bordjie moet maak wat sê.....
Slange en Bytjies... Verbode.
Lol
Al weer oppad iewers heen.
Dankie vir fotos lyk nice daar Leon
Haak daai wa kamp bly koning
Dankie julle sal probeer - vandag terugvoer van Monateng gekry om te se geen 2021 besprekings vir kampering nie ? Wonder wat broei daar !
Ek weet ook nie. Ontvangs maar vaag met antwoorde. Ek was ook besig met bespreking daar vir later vanjaar. Ek sien selfs die karavaanpark gedeelte is van hul website verwyder. Ek het daar deurgestap die week voor Kersfees......al die oorde om dit soos Ruah, Bass lake was al maande vooraf propvol bespreek.....toe ek hier deurstap was daar net 2x kampeerders gewees. Dis vir volgens my net swak bestuur want die plek het hope postensiaal en is n mooi plek met die wildsplaas, super tubes, swembaddens. Maar as jy Desember net 2x kampeerders het, sal dit my nie verbaas as hulle nie meer oop maak nie en net meer konsentreer op hulle lodge. Sou jammer wees as dit daai rigting sou gaan.....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



