Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Botterhoender pastei
ek weet mense se hulle hou nie van resepte wat te lank is maar hierdie is n bietjie lank maar tog baie lekker
n oondbak
vir die botterhoender gebruik ek die volgende
2 eetlepels botter of margarine gesmelt in n pan
1 ui fyn gekap
knoffel fyn gekap na smaak
1teelepel fyn gemmer
3 tot 4 eetlepels Ina paarman (butter chicken curry sauge)
1 teelepel fyn garam masala
1 teelepel paprika
kwart koppie tamatiepuree
halwe koppie room
sout na smaak
1 teelepel gemengde speserye
vir die vulsel
4 hoender fillets in klein blokkies gesny en gemeng met n bietjie koekmeel en braai tot gaar
vir die deeg
1 vel skilferkorsdeeg
1 eier
metode
smelt botter in pan en braai ui tot sag
voeg die knoffel en gemmer by en kook deur
roer nou die butter chicken curry sauge en speserye by die ui
voegnou die tamatiepuree en laat prut vir so 5 minute tot dikkerig
roer die room by en roer deur laat stadig prut
voeg nou die hoender stukkies by en reor goed deur
laat die vulsel afkoel
stel die oond op 180g c
voeg die afgekoelde vulsel in die oondbak en plaas die skilferkorsdeeg oor die vulsel
druk vas teen die kant van die bak
klits die eier en smeer dit oor die deeg en steek met n mes n paar gaatjies in die deeg
bak nou in die oond vir 30 tot 35 minute tot pastei lekker bruin bo op is
haal uit en laat rus vir n paar minute voor jy sny
geniet
Nog een vir die Weber...
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Verseker sal ek die een ook in die weber maak.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dit sal lekker smaak in die weber
Ek het gister by OutdoorX n lekker jalepeno knoffelbotter sous geproe...maar dis nie regte botter in nie, een of ander spice. Was heerlik...ek wou nog n bottel koop, maar het vergeet, maar die persoon het gesê ek kan ook koop by Noag's market in Kempton naby die lughawe...sal gaan koop as ek weer in daai omgewing is
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



