Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Bodies of Tourists found in KNP near Pafuri
I have read reports of the bodies of two tourists being found on Friday in the Pafuri area. Apparently their vehicle is missing. The missing vehicle suggests foul play - poachers perhaps? It will be a very sad day for the KNP if it is no longer safe to drive alone into remote areas. Very worrying.
Never too old to have a happy childhood
Ja, dis n slegte een
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Baia slegte nuus vir naasbestaandes en vir die Wildtuin.
Die Makuleke gedeelte noord van Luvuvu R is vrot van die stroopers en sanpark gaan nie daar in nie.
“Get away car” nodig gehad.
Groete,
Paul
As die Limpopo Rivier laag genoeg is ry jy Moz of Zim toe. Ons het dit by Pafuri gedoen.
Groete,
Paul
Volgens jongste nuusberigte is die liggame in rivier gevind by Crookes corner. Hulle was dielaaste lewend gesien by Pafarie piekniekplek.
Die kriminele het seker gehoop dat krokkodille die liggame sou vreet en versteek.
Kan jy daarvandaan per 4x4 voertuig Zim of Moz toe? Riviere seker vol.
Never too old to have a happy childhood
Paul, dis jammer om te hoor van Makuleke gebied, stropers en Sanparke se abdikasie.
Eintlik is dit onaanvaarbaar dat wetteloosheid maar net ooglopend toegelaat word. Waar gaan mens streep trek in Kruger, moerse draad span van Oos na Wes by Klopperfontein.???
Die jammerte is, dit is mos hoe dit in die hele land gaan, wetteloosheid neem oral die oorhand..
Dalk net padlangs uit by een van Kruger se hekke.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hierdie was 'n groot SWART DAG vir die Kruger. Soos ek verstaan was die mense van Mosselbaai omgewing.
Mens gaan 'n plan moet maak om die wild in die kruger ten minste twee twee voertuie saam rond ry. Selfs dit kan te min raak soos wat die goed operate.
AI dis bad! ! ! ! ! ! !
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
As jy daaraan dink - die stropers is oral in die park. Hulle kan jou enige plek van jou voertuig, en lewe, betroof. Hulle is nie net in die ver noorde nie.
Never too old to have a happy childhood
As jy daaraan dink - die stropers is oral in die park. Hulle kan jou enige plek van jou voertuig, en lewe, betroof. Hulle is nie net in die ver noorde nie.
'n Hele ruk terug het Sanparks n berig geplaas waar hulle en rangers lokvalle uit die veld gaan haal het. Net in die suide alleen het hulle meer as 1000 lokvalle verwyder. Dit wys mens watter aktiwiteite daar eintlik aan die gang is....en hoeveel anders daar is in die veld buiten die diere
Wildtuin om Phalaborwa word al die lokale slaghuis genoem
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
As dit was om die Ranger te steel, is dit seker maklike opsie. Geen polisie nie, niemand sien jou nie, jy hoef nie te waag oor hoofpaaie soos N4 en grensposte om by Mosambiek uit te kom nie....ry deur rivier en oop beskadigde grensheinings
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
En jy kan jou stroop wild agter in die bakkie laai.
Groete,
Paul
Dié voorval sal my nie weerhou om Krugerwildtuin toe te gaan nie - tensy die algehele veiligheidsituasie daar dramaties agteruitgaan. As 'n groot wildtuinliefhebber is daar 'n paar ander faktore wat my lus om die park te besoek al 'n bietjie geblus het, maar steeds sal ek gaan.
Ek was 3 keer by Crook's Corner - en dit is 'n pragdeel van die park om te besoek. Maar ek het al etlike jare gelede die besluit geneem om nie meer daarnatoe te gaan nie - net om een rede. Dit is vir my té ver vanaf die naaste konvensionele kamp, Punda Maria.
My verste draaipunt noord is Kloppersfontein. Maar ek het al by geleentheid 'n bietjie "jittery" gevoel op pad Kloppersfontein toe, toe ons vars voetspore in die pad opgemerk het. Daar was by my geen twyfel dat dit dié van mense is (waarskynlik Mosambiekers) wat onwettig deur die park loop.
Crooks Corner was closed to the public during the Mozambique Civil war.
Groete,
Paul
Laasjaar klompie spore in Berg-en-Dal omgewing gekry. Later toe ons weer ry, het daar n kar presies gery waar spore was...kon sien het só gery om spore uit te wis. Ek het by Berg-en-Dal se kantoor aangemeld....weet nie of hulle opgevolg het nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Chris, when we traveled to Klopperfontein, I asked my wife who does the driving, did you see that (old argument about who misses obvious). 4 military clad guys lying in the shade waiting for a lift!
Living the dream
Vir ons bly die Wildtuin ń ander wêreld. Daar is min of geen van die probleeme wat jy buite die park moet trotseer nie. Dit is hoekom ons 7 maande van die jaar daar spandeer.
Ek dink die tragedie is die eerste keer wat so iets binne in die park gebeur?
Groete,
Paul
Ek sal ook weer Kruger besoek. As ek die kand kry, selfs by Punda gaan kamp.
Of ek weer Crookes corner toe sal gaan---nee, nie uit vrees nie, maar die vorige keer het daardie deel, met die Koorsboomwoud my nie bëindruk nie. Daar het so hier en daar nog 'n boom gestaan, en voëls was uiters skaars.
Ongelukkig het die teenwoordigheid van stropers, en die afgeleë [min toeriste] faktore nou sy tol ge-eis.
Dit laat die vrae;
1] wat kan Sanparke doen, weer 'n heining oprig op Mosambiek grens
2] wat doen die weermag daar. Is daar 'n grens om te bewaak, en wat behels hulle daaglikse dagtaak.
Living the dream



