Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Bespreking van staanplekke in die wildtuin
Na aanleiding van n opmerking op n ander draad waar persoon daarvan sal hou as ander kampe in die wildtuin ook opsie gee om n spesifieke staanplek nommer te bespreek soos by Tsendze.
Dit kan seker lekker wees, as jy vroegtydig bespreek het jy eerste opsies op lekker staanplek van jou keuse. Dit sal ook maak dat mens nie vroeg oggend hoef te haas na n kamp met die hoop om n ideale staanplek te kry nie.
Aan die ander kant werk huidige stelsel lekker volgens hoe ek soms besprekings maak. Soos nou met huidige bespreking.....ek sou oorspronklik maandag ingeboek het by Satara, maar nou het my omstandighede verander dat ek nou reeds Saterdag kan gaan. Dit het my n rukkie geneem om n kanselasie te kry, maar het hom gelukkig gekry. Veronderstel daar was nou spesifieke staanplek nommers gewees....ek het byvoorbeeld staanplek 10 gekry. Nou sal kanselasie heel moontlik op n ander staanplek wees...byvoorbeeld 20. Dit sou beteken dat ek heen en weer moet skuif in dieselfde kamp vir die tydperk.
Dieselfde met Paul wat nou n 50 dae bespreking opgemaak het op Shingwedzi uit seker 15-20 kanselasies....as nommers toegeken was, moes hy seker 15x rondgeskuif het in Shingwedzi.
Ek is tevrede hoe stelsel tans werk
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Agree Geert. My recent stay in Kgalagadi for 5 weeks were all based on last minute cancellations, I would have had to move every couple of days.
Living the dream
Wys jou net hoe verskil ons. Ek het nog nooit in enige wildtuin bespreek, gebaseer op hopenlik kansellasies nie.Ek het eintlik net aan Balule gedink, omdat dit ook klein is, soos Tsendze. Ek sal maar moet inval by julle ervare manne se bespreking manewales.😆
Daar is mense wat in 'n kamp bespreek waar daar plek is, maar dan nie daar gaan staan nie en na 'n meer gewilde kamp ry. In Satara dink ek betaal jy meer om teen die heining te staan maar omdat daar nie afgemerkte en bespreekte staanplekke is nie, trek mense wat nie sulke plekke bespreek het nie, daar in en kom weg daarmee. Ongelukkig is almal nie eerlik nie.
Aan die ander kant is dit lekker om jou eie staanplek uit te soek as jy in die kamp uitkom.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek stem met Geert saam. First come first serve gee die minste probleeme. Dit was al klaar n'probleem om my 50 dae in Shingwezi n'draad staanplek te kry'.
Fred die eerewagters check jou bespreeking as jy inkom. Veral of dit draad is.
As jy aan jou bespreeking in Tsendze verander verloor jy jou gekoose staanplek. Dan word n'nuwe een uitgeryk wat vir jou nuwe tydperk beskikbaar is. Miskien die selfde een maar gewoonlik nie.
Groete,
Paul
Ons plak maar totdat die staanplek wat ons will hê oop gaan. Dit werk net as jy lank staan en die staanplek reedelik gou oop gaan. Ons het al vir 4 aande in Shingwedzi so gewag/geplak. Maar dan staan ons vir n'maand of meer.
Groete,
Paul
Ek stem met Geert saam. First come first serve gee die minste probleeme. Dit was al klaar n'probleem om my 50 dae in Shingwezi n'draad staanplek te kry'.
Fred die eerewagters check jou bespreeking as jy inkom. Veral of dit draad is.
As jy aan jou bespreeking in Tsendze verander verloor jy jou gekoose staanplek. Dan word n'nuwe een uitgeryk wat vir jou nuwe tydperk beskikbaar is. Miskien die selfde een maar gewoonlik nie.
Dalk het dinge intussen verander, maar in al die kere wat ons Kruger besoek het, het ons net tweemaal ere-veldwagters gesien. In een geval het die ou ons gestop om te vra of ons dalk 'n persoon, 'n vriend van hom, sien verbyry het. Nog nooit een by 'n kamp gesien nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Balule sal miskien werk want daar is net 15 staanplekke en niemand staan lank daar nie want daar is nie krag nie. Vir my is die staanplekke duidelik genoeg afgebaken en genommer.
Tsenze het 33 staanplekke en dit werk reedelik daar. Daar was al bolle gerol tussen kampeerders wat ongehoorsaam is. Hoe meer reels hoe meer probleeme.
Groete,
Paul
Ek het nog net 1 keer 'n ere veldwagter inspeksie gehad. Dit was in tydperk van ongeveer 2003. Daar na nog nooit weer nie.
Seker maar omdat ek nog nooit in Singwedzi teen die draad gekamp het nie.
Ek sal dit BAIE waardeer as die ere veldwagters die dubbel elektrisiteit [2 proppe op paaltjie]na 'n enkele staanplek nagaan en aanspreek. Dalk moet hulle veral in Satara sommer kyk of die persoon werklik vir Satara bespreek is.
Laas jaar in Julie vakansie het twee ere wagters by die ingang gesit en elke nuwe kamper gestop en hulle naam gevra. Dan kyk hy op sy lys vir jou naamen of jy n'view staanplek het. As jy nie het nie waarku hy jou om nie op een te kamp nie. Hulle was weer daar oor die Augustus lang naweek en daarna. Hulle het my gestop en gese ek moet op n'staanplek onder <27 staan (PV).
In Satara sit hulle op die selfde tyd by die boom by die kampeer ingang. Selfde ding, maar daar check hulle net of jou naam op die lys is. Hulle het my gestop.
Groete,
Paul
Dit sal werklik gaaf wees as hulle gereeld inspeksies doen. Maar die mense is vrywilligers en lewer diens in hulle eie tyd en hulle eie koste. Dankbaar vir sulke onselfsugtige mense.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Dit sal werklik gaaf wees as hulle gereeld inspeksies doen. Maar die mense is vrywilligers en lewer diens in hulle eie tyd en hulle eie koste. Dankbaar vir sulke onselfsugtige mense.
Hulle het n'paar voordeele. Een is hulle bly verniet en hoef nie n' bespreeking te hê nie. Hulle kom in op n'dag pas en op n' speciaale klient kode. Hulle hoef net diens te doen volgens die behoeftes van die Kamp bestuurder en hulle kan kies water van die hulle will doen. Maar hulle doen wonderlike werk. Veral die twee permanent in Satara.
Groete,
Paul
Waar soek ek vir die twee veldwagters in Satara?? Seker daar regs teen die draad, by nuutste ablusie blok, dis nou as mens 'n probleem optel.
Waar soek ek vir die twee veldwagters in Satara?? Seker daar regs teen die draad, by nuutste ablusie blok, dis nou as mens 'n probleem optel.
Ja in die Erewagters kamp. Karen is n'afgetreede verpleegster. Sy kyk/help met mediese kamp probleeme......onder andere. Sny grass...kap takke aff...vang rond looper slange in die kamp....ry die kinders skool toe...vat siekes Skukuza Doctor toe....ens. Haar man is Whally. Vra net vir Karen en Whally.....en sê ons stuur groete.
Groete,
Paul
Voor laasjaar het hulle 2x ons bespreking na gegaan by Lower Sabie. Dis seker maklik om een plek te bespreek en elders te bly...maar ek wil nie heeltyd oor my skouers loer as ek rustig om n wildtuin vuurtjie sit nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Voor laasjaar het hulle 2x ons bespreking na gegaan by Lower Sabie. Dis seker maklik om een plek te bespreek en elders te bly...maar ek wil nie heeltyd oor my skouers loer as ek rustig om n wildtuin vuurtjie sit nie
By Punda het hulle n' ronde stickertjie op my spiel geplak na bevestiging. Dan kom hulle nie weer nie. Die ander manier sou wees om jou "Kamp disk"in die venster te moet loss.
Groete,
Paul
Ja in die Erewagters kamp. Karen is n'afgetreede verpleegster. Sy kyk/help met mediese kamp probleeme......onder andere. Sny grass...kap takke aff...vang rond looper slange in die kamp....ry die kinders skool toe...vat siekes Skukuza Doctor toe....ens. Haar man is Whally. Vra net vir Karen en Whally.....en sê ons stuur groete.
Ah, met them at BnD when she had just retired and started full timing.
Friendly couple, took me for a walk to show me where some birds hung out.
Living the dream
Ah, met them at BnD when she had just retired and started full timing.
Friendly couple, took me for a walk to show me where some birds hung out.
Jip. That is where they stayed for a couple of years and then became HR and moved to Satara. She Talks a lot! Such a pleasant couple. We made a point of meeting them is Skukuza in the begining of June. At the Doctors rooms. Bringing a patient from Satara.
Our next trip does not include Satara....so far?
Groete,
Paul
Dankie, dis goed om te weet daar is gewillige bekwame mense om te nader met 'n [mediese] probleem.
My plek is reeds bespreek in Satara vir Mei 2027.
Dankie, dis goed om te weet daar is gewillige bekwame mense om te nader met 'n [mediese] probleem.
My plek is reeds bespreek in Satara vir Mei 2027.
Langs ontvangs by Satara is n "mediese" kantoor, maar dink nie hul bied veel nie. Selfs Skukuza dink ek is maar basies....toe ek bloedverdunner medikasie moes kry vir bloedklonte het Skukuza personeel nie eers geweet waarvoor voorskrif gegaan het nie en kon nie help nie...moes toe Hazyview toe ry. Van Satara sal ek in vervolg Hoedspruit toe gaan sou daar noodgeval wees
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
My wife 'saw' a doctor in Skukuza whilst we were staying at Satara. Meds were dispensed etc. Only negative was a file opening fee was charged.
It was an early morning appointment, so we had to leave at gate opening time (not often we get that right), and actually had a great days viewing returning via Lower Sabie.
Living the dream