Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Bass Lake na Wawiel
Manne help asseblief biekie. Ek wil ry vanaf Bass Lake (Noord-Oos van Pretoria) na Wawiel-kamp naby Orkney. Ek beplan om Johannesburg te mis en die N14 te ry, verby Lanseria en via Krugersdorp.
Is die pad veilig, ek sien name soos Diepsloot op my roete.
Hoe lyk die potholes op die pad?
You'll never never know if you never never go
Jy ry op n goeie hoofweg verby Diepsloot wat op jou linkerkant gaan wees....jy gaan geen probleem hê nie, ry hom. Lekker hoofweg, gewoonlik nie te besig nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek sal jou aanraai om op die N14 te bly, en voor Krugersdorp dus regs te draai om buite om K.dorp te ry op N14.
Ry tot by Ventersdorp en neem daar die Klerksdorp pad [R30] na Orkney.
OF---draai met R500 af vanaf die N14 pm na Carletonville om suid van C.tenville by die N12 aan te sluit. Draai regs en ry na Klerksdorp.
Dit is sleg om deur Krugersdorp, Randfontein en Westonaria met woonwa te sukkel.
Ek weet dat die Ventersdorp / Klerksdorp weer meer potholes het met die onlangse reën.
Ek sal voorwaar via die N12 ry via Potch en dan net voor Stilfontein die pad vat na Orkney.
Hier is geen borde maar as jy GPS volg na Wawielpark Dan is jy sommer op die pad.
Jy gaan met laagwater brug oor die Vaalrivier, so maak net seker die brug is oop.
Dink die is jou beste en pad met die minste regeringsgate



