Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Aircon Staander
More Almal,
wie kan vir my meer detail gee op die staander vir die aircon in die neuskas, ek wil hom self bou maar weet nie hoe die ding lyk nie
Ek het alles om hom self in te sit soos vacuum pomp etc... as iemand dalk kan help met 'n foto of 'n idee
Thanks
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Hi Theo, ek het geen idee nie.
Wat ek net wil seisdat jy die Aircon in die neuskas so moet installeer dat jy hom kan regas indien nodig.
My wa se Aircon was verkeerd ingesit, hy moes na die ander kant geskuif word vir regas en dit het gebeur terwyl ons gekamp het.
Dankie, ek het sommer gaan kyk hier by ons by Caravans4 Africa
Het my plan, nou net maak en vassit
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Die Aircon in my wa het net 'n plank onder in om die aircon level te laat staan. As ek dit laat installeer het sou ek gevra het dat die Aircon nog 'n bietjie opgelig moes wees sodat die warm lug waaier meer gelyk met die neuskas se opening kon wees. Daar is ongeveer 40mm spaar bokant my aircon.
Dis maar al wat ek tot die kan by drae.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Yes Leon, ek sien hulle gebruik sommer die solar rails en 2 stukkies hout die anderkant het net 'n voetstuk wat op die neuskas se binnekant le ook met 'n plank onder wat ek nie mal is oor nie.
ek gaan net gaan vir die middel vir die outdoor unit dat niks op die fibreglass druk want daai plankie op die kant vertrou ek nie... Die eenheid weeg minimaal aan die regterkant maar wil veilig speel
Jy het klein hande nodig of 'n ractchet met paar extensions om die agterkant vas te kry as jy jou hande daar kan inkry om die boute in te sit, Het darem daar ook 'n plan, threaded rod, 4 dik rubber voetstukke vir die vibrasie om die eenheid van enige iets wat kan lawaai af te vat.
Soek nou nog net van daai "Sound Deadening Pads" wat jy aan die binnekant van voertuig deure kry of moet weer matte plak soos ek met my Regal gedoen het

Ek moet by se dat die aircon in my neuskas glad nie vasgeboud is nie. Daar is 'n hout skroef aan elke kant wat net stabiliteit gee verder is dit die koper pype wat deur 'n gat in die vloer gaan wat alles maar vashou.
Jy sien die neus van die karavaan skud nooit inwerklikheid nie as daar ongelykheid in die pad is wieg die gedeelte van die wa net. Die neus kas is die ideale plek om sensitiewe uitrusting te monteer of bere.
Ek kon in die jaar wat ek die huidige wa sleep nie agter kom dat die aircon enigsins skuif nie met die manier wat dit vasgesit is nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !