Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
lekker spesry vir n vark choppie
ek maak n italiaanse meng spesery vir die choppie
hier is die resep vir die spesery mengsel
2 eetlepels droee basiel
1 eetlepel droee origanum
1 eetlepel droee roosmaryn
1 eetlepel droee marjolien
1 eetlepel droee tiemie
1 teelepel droee fyn knoffel
halwe koppie bruin suiker
voeg nou die speserye mengsel en bruin suiker saam plaas in n voedselmenger en meng goed deur
plaas nou die vark choppies op n hout bord of in n braai bak en geur die vleis lekker dik met die spersery mengsel
plaas op kole en braai tot choppies heeerlik gaar is aan beidekante
Geniet
Herman, ek moet vra, tong in die kies, waarna smaak die vark tjop met 'n mengsel bestaande uit 6 smake???
Ek persoonlik wil vleis proe, nie vreemde smake, en veral nie knoffel nie.
Hallo Grompie ja dit is soos wat mense maar maak gooi n gemengde braai spesery op jou choppie of steak of soos n braai sousie om die vleis heerlik geur te gee en jy proe nog steeds daardie vleis. Baie mense hou nie van Knofel of ander speserye nie dan los ek dit gewoonlik uit maar hierdie gee nie n sterk knoffel geur af nie en as jy gewoonlik lees op die braai spesery pakkie dan is daar maar heelwat verskillende sperserye in die pakkie hierdie een gee my net n lekker smaak



