Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
kerrie maalvleis met n twist
1 pak maalvleis
olie vir braai
1 groot ui fyn gekap
fyn knoffel na smaak
sout en peper na smaaak
1 teelepel borrie
1 eetlepel matige kerrie
halwe teelepel kaneel
halwe teelepel gemmer
halwe teelepel allspice
halwe kopiie warm water met 1 bees ekstrak
1 koppie vol klapper melk
2 eetlepels blatjang of appelkoos konfyt
2 eetlepels tamatie puree
1 teelepel suiker
gevriesde klein groente pak so n bietjie meer as n koppie
gooi olie in pan en maak warm
braai die fyn ui in die pan
gooi nou al die speserye by die braai ui en meng goed deur en braai vir so 2 minute
gooi nou die bees ekstrak en klapper melk by die ui en roer goed deur en kook vir ongeveer 4 minute
gooi nou die maalvleis by en breek op en braai goed deur totdat die maalvleis se kleur begin verander
gooi nou die tamatie puree en blatjang og appelkoos konfyt by en roer goed deur
en een teelepel suiker by as jy wil
meng alles goed deur en laat prut totdat groente gaar is roer elke nou en dan
lekker saam met vetkoek of ook op jou kapok aartappels.
geniet



