Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
boere slakke
Weet nie hoeveel van julle het hierdie slakke bakkies wat jy kry. Dieselfde bakkies wat n mens sien in n restaurant wanneer slakke bestel word met n knoffel sous oor die slakke met op gesnyde brood in stukkies om die brood in die sous te dip
maar ons maak boere slakke want nie almal eet slakke nie
biefskyf in klein blokkies gesny wat in die bakkie sal pas
koop die botter wat gemeng is met knoffel en speserye of net die botter en knoffel dit is op gerol in n buis
gerasperde kaas
sout en peper na smaak
olie vir braai
sprinkel nou die sout en peper oor die klein blokkies vleis
maak n pan warm met die olie en braai die blokkies vleis tot gaar of na smaak
haal uit en plaas die klein blokkies vleis in die slakke bakkies
sny nou die botter geursel in skywe en plaas die botter bo op die vleis
gooi an die kaas oor die botter en plaas in n oond op ( grill)
hou die bakkies dop wanneer kaas gesmelt is haal uit en geniet jou boere slakke
en onthou om daardie brood op te sny om in die botter knoffel sous te dip
Kyk, ek is een van daai mense wat die slakke in room knoffel kaas sous geniet.
Maar dit smaak my ons gaan bietjie meer knoffel eet as ons nou gaan kamp. Ek wil net van daai slak borde iewers kry.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Boereslakke sal ek ook geniet. Ek was nog nooit só honger om regte-egte slakke te eet nie. Ek gril tot in my tone as ek net daaraan dink.
Boereslakke sal ek ook geniet. Ek was nog nooit só honger om regte-egte slakke te eet nie. Ek gril tot in my tone as ek net daaraan dink.
Ek hou ook daarvan om self my kos te sluk....moenie vanself af gly nie.
Moeg geploeg.
Ek eet self nie slakke nie maar hierdie boere slakke werk vir my
Leon ek bly in die Kaap het maar gegoogle vir die slak bakkies en myne gekry by Cape Importers
My Vrou eet daai snot goed... ek vat net bietjie van die sous vir die knoffel teen gif... anders jaag ek haar uit die kamer uit.
ek doen knoffel net op 'n Vrydag en Saterdag want ek werk met kliente... Kan nie met Draak Asem daar opdaag nie
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night



