Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Wortel sop
3 eetlepels botter of margarine
1 ui fyn gekap
3 aartappels geskil en in klein blokkies gesny
ongeveer 5 tot 6 wortels skoon gemaak en in klein blokkies gesny
1 liter warm water en twee blokke hoenderaftreksel op gelos in die warm water
2 lourierblare
halwe teelepel tiemie
sout en peper na smaak
1 koppie swaar room (heavy cream )
in groot pot smelt die botter of margarine
voeg nou die ui, wortels en aartappels in pot
soteer die groente saam met die botter in die pot vir ongeveer 6 minute
voeg nou die water/hoenderaftreksel saam met die speserye in die pot en bring na kook punt
bring nou die hitte bietjie af en kook die groente tot sag roer elke nou en dan
as al die groente sag gekook het haal die lourierblare en gebruik nou n versapper om die groente te versap
gooi nou die room by en roer goed deur
hou warm totdat gereed is om aan tesit en die sop te geniet
Ek sal 'n bietjie sopvleis (skenkels) byvoeg. Vir my is sop nie sop as daar nie vleisigheid by is nie.
Klink asof jy hom dik maak dit as groente bygereg kan eet met braaivleis....soos .dutch beans (boontjies en aartappels)
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



