Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Woonwa te koop.. bargain prys

Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Theo
Het die wa darem 'n Voltent. Is daar enige ander ekstras? 🤣
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dit noem ek nou werklike buitelug kampering.
Moeg geploeg.
Where is it located? If it‘s in Zim, I‘ll only charge R50 000 to tow it away. 🤣
Het hy darem n dubbel bed in lol
Haak daai wa kamp bly koning
Mens kan gelukig van n afstand sien daar is darem geen hout frot nie.
Groete,
Paul
Ons het die Hill Billy camper in Pretoriuskop gesien.
Theo, ek dink jou wa sal vir hom n’ opgradeering wees.
Groete,
Paul
Ek stel belang ????
Wat is die gewig van die karavaan?
Wat is +/- die herstel kostes?
Is verkoop prys minus R20k onderhandelbaar?
Wat is die kostes vir RWC deur die eienaar se kostes?
Laat weet na: Drie Dubbel Nul en nog n Nul as jy wil.
Op n ernstiger noot, hierdie kaavaan het moontlik n goeie onderstel met n spiraalveer of bladveer veerstelsel. As dit nie geroes is nie kan dit n goeie basis wees vir die bou van n karvaan vir iemand wat dit wil doen.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Theo jy het n’ kooper!
Groete,
Paul
Nee, die mense offer te min... soek minimum R30 K
Jy kan selfs die sterre sien deur die dak,,, Jy kry dit nie meer nie... Die mense wat naby aan die natuur is sal verstaan
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Jammer, hou nie van die kombuis se uitleg en decor nie !
Ek wil ook nie wakker word met voêl k@k op my kop nie.



