Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Wildekus kampeeroorde
Goeiemôre, ons gesin beplan om hierdie Septembervakansie langs die Wildekus te gaan kamp.
My navraag is aangaande die veiligheid en sekuriteit by kampeeroorde daar. Plekke wat ons oorweeg is:
Morgan's Bay
Dwesa-Cwebe natuurreservaat/Wildlife Reserve
Hole-in-the-wall/Koffiebaai
Port St Johns
Enigiemand wat onlangs in dié geweste was en kampeerplekke kan aanbeveel? Ons het 2 jong kinders van onderskeidelik 5 en 7 jaar oud.
Baie dankie.
Dag sê.
Gaan op Flip en Tilla se website in, daar gaan jy n antwoord kry.
Welkom op die forum.
Al weer oppad iewers heen.
Welcome. Flip n Tilla should get you right.
Personally, I would be nervous.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
Wees maar op julle hoede aan die Wildekus. Gee voorkeur aan parke wat omhein is met voldoende sekuriteit. As julle met doe pont oor die Keirivier gaan sal julle by twee hotelle (Seagulls en Trennery's) uitkom. Ek weet laasgenoemde het 'n klein karavaanpark. Daar ervaar jy die"wilde Wildekus" in al sy glorie.
Morgan’s Bay baie lekker..👠Sal enige tyd weer daar bly.
Never too old to have a happy childhood
Dankie Heinrich- ek het na Trennery's gaan kyk en dit lyk fantasties. Ons het eenmaal by Morgans Bay gekamp en dit baie geniet- baie mooi en gesellige plek, en Trennery's lyk nog beter. Ons sal moet gaan kyk. Ek verneem daar is verkeie klein hotelletjies aan die kus en mense stap van een na die ander en slaap oor. Ek weet nie of ons dit nog sal maak nie, maar dit klink idillies.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Marilize, welkom op die forum.
Met wat se motor gaan julle en sleep julle enige wa of karavaan saam?
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
Baie dankie aan almal vir die raad. Ons sleep ñ Conqueror Companion met ñ Toyota Hilux 2.8 4x4.
Die Transkeikus is pragtig en die paaie daar nou in 'n baie beter toestand.
Ons het in 2018 weer daar gekamp, kilometers ver langs die see gestap en nooit enige probleme ondervind nie.
Flip de Wet
Dis ook 'n gedeelte van die Land wat ek nog nie besoek het nie. Sal maar sien hoe staan sake vorentoe.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Trennerys is fantasties.
Hoor by hotel of jul Saterdag aand seekos buffet daar kan eet ?
Welkom op die forum vir julle ook.
Al weer oppad iewers heen.



