Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Weer
Was van plan om nou in die Wildtuin te wees maar het planne as gevolg van die weer verander, en in pleas daarvan bietjie oos/suid Kaap toe te ry. Gelukkig nog by die huis. Kyk hoe lyk dit nou daar
Never too old to have a happy childhood
Wow!
Groete,
Paul
Was van plan om nou in die Wildtuin te wees maar het planne as gevolg van die weer verander, en in pleas daarvan bietjie oos/suid Kaap toe te ry. Gelukkig nog by die huis. Kyk hoe lyk dit nou daar
Just don‘t say you are changing plans to go to Eiland - I want good weather when I get there LOL
We stayed for one night on Wednesday in Croc Bridge. It rained 70mm. I have never seen the bush so dense. You can only see smaller animals if they are in the road.
The camp was completely full.
Groete,
Paul
Giving it a break for now. Going to KZN South Coast in June and KNP in August. Statistically weather should be OK
Never too old to have a happy childhood
Ek is tans bitter ver van my huis af. Aan die een kant is ek dankbaar om die stormweer wat in die Kaap heers vry te spring. Maar as ek lees wat persone op WhatsApp-groepe meedeel, is ek weer aan die ander kant bekommerd dat daar skade kan wees terwyl ek nie daar is nie. Een persoon sê dat die hoogste rukwind (gust) wat hy in die vroeë oggendure gemeet het was 142kpu in Kleinmond. 'n Ander vriend, in die aangrensende Bettiesbaai het windspoed van 72kpu gemeet en 'n "gust" van 163kpu.
Ja Chris, dit gaan rof by ons hier in die Kaap. Ek het vanoggend gesien van plekke in Hermanus waar dakke afgewaai is en skadunette heeltemal plat. Wat se jou bure. Lyk alles darem nog oraait by julle huis.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
So pas slegte nuus gekry. 'n Groot papierbasboom in my erf het omgewaai en die vibracrete-muur tussen ons platgeval (3 gedeeltes panele daarmee heen). Ek moet dus nou op my buurman staatmaak om die boom te verwyder en die muur te laat herstel. Ek vertrou maar dat die "geel sambreel" my tegemoet sal kom met kostes.
So pas slegte nuus gekry. 'n Groot papierbasboom in my erf het omgewaai en die vibracrete-muur tussen ons platgeval (3 gedeeltes panele daarmee heen). Ek moet dus nou op my buurman staatmaak om die boom te verwyder en die muur te laat herstel. Ek vertrou maar dat die "geel sambreel" my tegemoet sal kom met kostes.
Chris, not lekker hopefully the neighbour can get it sorted for you. Where are you now ?
Chris, not lekker hopefully the neighbour can get it sorted for you. Where are you now ?
Fortunately my neighbour has all by its handles. He's arranging everything. Wonderful neighbour that I have.
We are visiting our daughter in Romania. Arrived last Tuesday and depart 16 June. No Eiland Spa this year.
Fortunately my neighbour has all by its handles. He's arranging everything. Wonderful neighbour that I have.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Ek het goeie nuus van my versekeringsmakelaar ontvang - Santam sal instaan vir die verwydering van die boom sowel as die vervanging van die gedeelte van die Vibracrete-muur wat beskadig is.
Ek het goeie nuus van my versekeringsmakelaar ontvang - Santam sal instaan vir die verwydering van die boom sowel as die vervanging van die gedeelte van die Vibracrete-muur wat beskadig is.
Thats good news Chris
Dit gaan rof hier in die Kaap. Op Mosselbaai en George is verskeie dakke afgewaai en buite Riversdal is n swaar vragmotor en sy sleepwa omgewaai. Daar was glo rukwinde van tot 160kpu. Krag is af oor bykans die hele Boland en die Tuinroete, ook hierop Stilbaai. Geen amptelike verduideliking is gegee nie maar en vermoed dis dalk hoogspanningskabels vanaf die noorde van die land waar meeste krag opgewek word wat beskadig is. Ek is nie te optimisties dat dit vinnig herstel sal word nie. Ek hoop ek is verkeerd.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
My Tannie hulle in die Kaap se dak is afgewaai en deel van die statistiek.
Al hulle solar panele weg behalwe een... wind was blykbaar 140km/h... Ek praat nou uit haar mond so ek weet nie
Ek vrees nie baie as ek kamp maar wind en ek is nie vrinne nie... ek slaap nie as die wind eers begin waai nie... Ek moet juis die Penta van my se Rally opgradeer... het die naweek gesien op Weesgerus... ver te klein vir my behoefte... moet extend (vorentoe en kante toe) en zips laat insit vir die kante
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Yip Swellendam also suffered heavy winds gusting over 160Kph. Trees and Elec poles down - no electricity. A few roads were closed as a result.
https://techcentral.co.za/eskom-battles-widespread-outages-as-storm-batters-the-cape/281248/
Groete,
Paul
12 Mei
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
I see the N2 outside Swellendam where it crosses the Breede River has been closed 😟
Wat maak julle met die tent as julle weet die rukwinde se kan meer as 60kmph waai.
Ek het al 80kmph rukwinde met stormnet En straps en gebed oorleef.
Ons het net voor die storms Hermanus getref het, van Onrus af vertrek, ek het een tentpaal nok om te vervang nadat hy geknak het met massas reënwater.
Ons het net die dak op geslaan. Ons laat sak hom tot op die grond en sit stoele bo op.
As ons kante gaan op sit by die see dan kamp ons beskud. Die uitsig kom dan tweede.
Groete,
Paul



