Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Skoonma kaskenades
Die paartjie is gereed om die aand uit te gaan - opgedollie, reg om te gaan; die ligte brand, die hond is buite gesit.
Net toe die taxi opdaag en hulle by die deur uitgaan, hardloop die hond weer in. Sy weier om uit te kom, en hulle wil haar nie binne los nie. Die man gaan toe by die huis in, teen die trap op, terwyl sy vrou in die taxi op hom wag.
Omdat sy nie wil hê die taxidrywer moet weet die huis is leeg nie, verduidelik sy aan hom dat haar man net gou haar ma gaan groet het.
'n Rukkie later daag die man op en klim ook in die taxi. "Jammer dat ek so lank gevat het," sê hy. "Die onnosele teef het onder die bed gaan lê en ek moes haar met 'n besemstok bydam om uit te kom. Toe moes ek haar in 'n kombers toedraai om te keer dat sy my nie byt nie. Ek het haar teen die trap afgesleep en haar in die agterplaas gegooi. Sy beter nie weer in die groentetuin skyt nie."
Die stilte in die taxi was oorverdowend.
Eish...sou graag die taxi drywer se gesigs uitdrukking wou sien😁 Mooi een👍
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Eish, kan net dink.
Daai skoonma kan bly wees sy het nie buite geslaap nie he he
Haak daai wa kamp bly koning
Die arme skoon ma. - onmisbare ergenisse......
Dit reen verskriklik baie en my skoonma staar nou al vir 2 dae deur die ruit. Ek reken as sy more nog so staar terwyl dit reen sal ek haar maar moet laat inkom.![]()
Alle Skoonma's neem kennis..
Al weer oppad iewers heen.
Conflicting stories make for an unforseeable outcome.
On The Road Again
.
Geert, ek ken iemand wat iemand ken wat besems reg maak, maar hy gee nie 'n waarborg nie.![]()
.
.
Ek was half oordentlik en het vir skoonma n woonstel aangebou en n verwelkomings braai gehou om die goeie nuus te gee dat ek haar nou daagliks gaan sien en nie meer sal nodig he om haar altyd hallo en totsiens te soen nie.
Hierdie het regtig gebeur:
My ouers het 'n Staffie-teef gehad en een middag in die TV kamer laat die Staffie 'n vreeslike stink wind. My pa jaag haar buitentoe en hy het pas gaan sit toe hoor hy iets by die voordeur. Ontstoke roep hy na my ma in die kombuis: "Die teef is alweer hier!" Sy woorde was nie koud nie, toe hoor hy: "Dan gaan ek maar weer". Dit was sy skoonma wat onaangekondig kom kuier het...
My honde het almal kort sterte sodat daar niks is wat van vriendlikheid kan waai as skoonma kom kuier nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ai tog Geert,...........................![]()
![]()
Spit graaf of skop graaf............Ha ha ha ha
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dom perdeby. Plaas hy haar byt.........lol
Al weer oppad iewers heen.



