Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Sabie
Kan iemand my se hoe is die kampplekke om en in Sabie is daar enige oorde vir maand of midweek paket.
Merry Pebbles is die populeerste skakel hulle en hoor as hulle n paket het
Camping is a collection of memories .... make each one count
Nes Stef se probeer Merry Pebbles is n leker plek en baie sentraal
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
Merry Pebbles en dan kyk na Numbi Hotel en park in Hazeyview,onlangs baie werk daar gedoen om mooi te maak.
Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
Merry Pebbles. Nou net terug na 'n paar dae by die oord.
Net koud teen die rivier (ons is van Durban) en die mis wat so tussen die bome hang in die oggende lyk soos 'n sprokie verhaal.
Baie sentraal om die omgewing te verken.
Ek sal ook soos die ander definitief Merry Pebbles aanbeveel. Oorkant Merry Pebbles is daar 'n ander karavaan park....sover ek weet word dit deur die munisipaliteit beheer....dit is volgens my opinie 'n vieslike plek. Toe ek daar eendag deurgestap het was die gras weke...miskien maande laas gesny, badkamers was oud en baie vuil, swembad was donkergroen, laewater brug was gedeeltelik verspoel - maar niks word daaraan gedoen nie. Dit het het vir my gelyk of daar maande laas enige onderhoud gedoen was.....so bly maar weg daar. Julle sal Merry Pebbles baie geniet....baie mooi kamp



