English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 479
Total Replies: 218 360
Total Views: 81 867 370
topics: 1 117
replies: 11 256
views: 4 791 092
Jokes and everything else that makes you laugh

Reen reen reen

replies: 8
views: 256
18 Mar 2019 @ 19:59:21 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6981
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Vannaand kan ons 90% reen verwag met elektrisiteit plek plek.

Krag weer af vir die derde keer vandag. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 05:49:30 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12273
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk JIN dis ons voorland die.  Generators en Solar panele en what have you or you can think of.

Het gister van die Magneto Rechargeable ligte by Makro gaan koop.  Ou wat ook na die ligte staan en kyk vra my........................ en wat het ons gehad voordat ons die ligte gekoop het? ? ? ? ? ................................ELEKTRISITEIT

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 09:20:57 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1547
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Selfde by ons hier in Ballito................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 13:57:12 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1176
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Stuur tog net so 'n bietjie reën...........Malelane toe asb.

Julle kan dan ons kragbeurt kry!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 15:42:05 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1547
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Stuur tog net so 'n bietjie reën...........Malelane toe asb.

Julle kan dan ons kragbeurt kry!

Ek wil nou nie in die politiek betrokke raak nie, maar ek moet die vraag vra. Wat het ons vorige geagte president gekry toe hy die land vir die Guptas beloof het?

Byt vas..........julle reën gaan kom Pottie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 16:09:39 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1180
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Oom Gordhan het vandag belowe dat ons wydverspreide elektrisiteit binne so 1-2 jaar behoort te kry sealed so daars lig aan die einde van die (baie lang) tonnel (kan nie 'n trein wees nie want die werk ook nie juis nie...)

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 17:36:53 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 170
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years

Weet nie wat gaan aan met Eksdom nie. Ons krag is al die hele dag aan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 19:32:53 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1180
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Weet nie wat gaan aan met Eksdom nie. Ons krag is al die hele dag aan

Jou "councilor" het dalk "friends in high places":) Ons s'n is ongelukkig van die blou party so ons bly maar in die donker....:(

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 21:29:55 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 172
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 21 years

Ons manier van lewe gaan nou n omswaai moet kry. Ons het altyd gaan kamp om primitief te lewe en weg te kom van die allerdaagse. Nou gaan ons by die huis moet bly om so te lewe. Om in gemak te lewe sal ons nou moet gaan kamp.😁

Goeie ou dae
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required