Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Tankwa-Karoo Nasionale Park Gekose Oord

Tankwa-Karoo Nasionale Park - Calvinia, Nood-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord
Terwyl stofwolke deur die oer-oue landskap dwarrel, stap ‘n skilpad geduldig in sy soeke na sappige happies. ‘n Akkedis bak in die son terwyl die gemsbokke en rooihartebeeste die dorre vlaktes deel met muishonde, meerkatte, spinnekoppe en langbeen-toktokkies… Welkom by die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die buitengewone hoë biodiversiteit is opmerklik in die byna 190 voëlspesies en meer as 600 plant-variteite en ook verskeie wildsoorte. Vermake sluit voëlkyk, stap & fietsry, 4x4 bane en wildbesigtiging met eie voertuig in.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
The CaravanParks.com Team
Nog gladnie van die plek gehoor nie.
Nog n plek op my lys om by uit te kom.
Al weer oppad iewers heen.

Was daar in 2010. Toe was die plek redelik onontwikkel. Daar was nie so 'n mooi kampplek soos wat hulle gisteraand op Voetspore gewys het nie.
Die foto is van die kruin van Gannaga Pas geneem.
The Happy Campers.
Het vir Antie Google gevra om my te wys hoe dit daar lyk.
Al weer oppad iewers heen.
Dis n plek waar ek my tentpenne wil inslaan en net natuur geniet
Haak daai wa kamp bly koning
Het gaan kyk op goodle
Al weer oppad iewers heen.
Ons was 4 jar terug daar oor 'n Desember. Vyftig grade in ons kampplek. Vrek warm. Het volgende oggend met karavane teen die Gannagapas uitgesleep. Dit is werklik een van die mooiste passe in ons land. Ontbyt by Middelpos Hotel gaan eet.
Ons was Junie daar.... Baie droog en gemsbokke en bobbejane het sommer by die watertenke bo die kampplekke kos gesoek....Ons het by Perdekloof gekamp...



