Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Soetdoring Vakansieplaas Gekose Oord

Soetdoring Vakansieplaas - Vereeniging, Gauteng
Kamp & Leef Gekose Oord
Soetdoring Vakansie Plaas is in Lenteland, net buite Falconridge in Vereeniging geleë. Die karavaanpark wat ryk aan bome is, is in ‘n area geleë waar kampeerders kan wegbreek van die alledaagse rep en roer en na die rustigheid van die woud kan terugkeer. Selfsorg Boshuise: 2 x 2 dubbel beddens, 4 x 1 dubbel bed en 2 stapel beddens het ‘n yskas, 2-plaas gas stoof, rooster en ‘n ketel.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
The CaravanParks.com Team
Soetdoring ..... altyd 'n wenner. Was al talle male daar (net nie in die winter nie - dan is dit vrek koud!) Lekker wildsarea om in fiets te ry, te loop (baie diere), lieflike swembad en 'n groot kragopwekker vir geval die munisipale krag probleme gee. Skoon ablusies.
Vir die laatslapers wat nog nie bespreek het vir Ferbruarie, Maart en April met Paasnaweek ingesluit, het Soetdoring nog tans kampeer staanplekke beskikbaar.
Daar is ook nog tent hutte beskikbaar, maar tarief sal bespreek moet word met Andrea.
Tarief /Karavaan/Tent- R350/nag vir maks. van 6-persone/staanplek.
Indien u wil bespreek, kontak Andrea direk @ 079 892 8668.



