Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Panorama - Terugvoering
Heerlike naweek gehad by Panorama Chalets in Graskop. Hulle is presies langsaan die Graskop gorge lift company wat hoogs aanbeveelbaar is om te besoek. Die oord het 21 kampeer staanplekke en ook chalets. Dankie Panorama Chalets vir n fantastiese oord met heerlike staanplekke, skoon ablusies, vriendelike personeel, heerlike restaurant en oor die algemeen puik onderhoude oord. Vriedellikheid was vanaf bespreking tot vertrek absoluut heerlik om te ervaar. Die oord is op die rand van die Graskop kloof geleë en die uitsigte vanaf oord is asemrowend. Elke staanplek is duidelik afgemerk en genommer met genoegsame skaduwee. Ablusies is n plesier om te gebruik....was deurgaan skoon en lekker ruim stort hokkies. Ons het deurgaans veilig gevoel.....netjies omhein met elektriese omheining en permanente wag by hek. Restaurant kos is ook uit die boonste rakke. Hulle het n meat lovers pizza op hulle spyskaart waar hulle jou uitdaag om klaar te eet.....ek kon nie. Swembad is koue water, so sal pluspunt wees in somer. Daar is munt wasgoed masjiene by ablusie blok. Gemeenskaplike onderdak braai is beskikbaar sou reen of skegte weer pla. Winkel met basiese items is deel van ontvangs. Spar en midde dorp is 5 minute se ry vanaf oord. Baie ander besienswaardighede in omgewing soos watervalle, Gods Window, Pinnacle, Pelgrimsrus, MacMac en vele ander in nabye omgewing. Harries Pancake in dorp is baie populer. Ons het ongelukkig nou net vir 2x aande hier gekamp...ons sal graag weer hier wil kom kampeer, maar sal paar aande langer wil staan. Ons voel dat ons baie goeie waarde vir ons geld ontvang het as mens verwys na netheid en algemene kampeer ervaring by die oord. Ek kan Panorama Chalets met ope hart aan mede Kampeerders aanbeveel en glo hul sal die oord met sy asemrowende natuurprag net soos ons geniet en lekker ontspan met rustige atmosfeer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek sal later klompie fotos van oord laai....sukkel tans met oplaai
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Badkamers, opwas area, gemeenskaplike kombuis en onderdak braai
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die Graskop lift Company is reg langsaan Panorama ruskamp. Regtig die moeite werd om hulle te besoek.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het ook weer by Pelgrimsrus gaan inloer. Was verbaas hoe mooi hierdie dorpie weer geword het....julle kan gerus hierdie dorpie weer op jul lys plaas en besoek, hulle doen baie moeite om dit weer aangenaam te maak vir toeriste en was regtig baie gesellig. Sal weer daar wil gaan kuier....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie vir al die foto's Geert. Jy maak my regtig lus om weer daardie deel te besoek.
Ek's bly om te hoor wat jy van Pelgrimsrus noem, want dit het regtig agteruit gelyk toe ons 'n paar jaar gelede daar was.
We enjoyed Panorama Park 5 nights when on route to Kruger. Good facilities and nice and central to all the sights.
I see the morning alarm clock is still walking around and has not become someone's meal.
Dankie vir die deel Geert, bly om te hoor Pelgrimsrus begin beter lyk.
Baie dankie vir die puik terugvoer Geert.
“He was a wise man who invented beer.†– Plato
Ja....hulle maak vroeg wakker. Ek wonder of dit nie almal skou hoenders is nie, want hulle is pragtig
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hulle het ook n klein hondjie wat heeltyd by ons kom kuier het. Die een oggend het ons nog bietjie hoender oor van vorige aand se braai. Ons sit dit toe op die gras vir die hondjie om te eet. Voor die hondjie nog kon kom, eet die hoender alles op. 1ste keer dat ek sien n hoender eet so gulsig aan hoender🤣
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Mooi wereld dankie vir deel
Haak daai wa kamp bly koning



