Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Music in the camp ?
Anyone know if the new owners are taking a stand against music in the camp?
location / name the camp?
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Bo aan het hy gese Willems Rus.
Nag nie daar van die nuwe eienaars oor geneem het.
Al weer oppad iewers heen.
Ek HAAT musiek in die kamp. Die probleem is dat mens eintlik net die doef-doef hoor. Ek kan nie verstaan waarom "campers" hulle-self so "important" voel dat hulle dink jy gaan van hulle musiek hou nie. En dis uiters goor wanneer die musiek van hulle karre se kattebakke af kom. Musiek is musiek, maar RAP is NIE musiek nie.
Dis heerlik om by Bonnievale River Lodge aan te kom en by die hek die kennisgewing "NO MUSIC" te sien.
You'll never never know if you never never go
Kan my ook vieslik irriteer.
Al weer oppad iewers heen.
We are anti music aswell, if i can hear it outside your van, its to loud.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Ons het afgelope Augustes daar gekuier en die reels wat aan ons gestuur was by bespreking het die volgende ingehou:
8. Stilte:
Willem's Rus is geleë in 'n Groot Vyf Wild Reservaat. Die doel van ons kampterrein is vir
besoekers om in die natuur te ontspan, weg van hulle daaglikse roetine.
Ons wil graag hê ons kampeerders moet die rustigheid van die bosveld geniet en derhalve
mag geen musiek, radio of televisie gespeel word nie.
Die probleem is daar sal altyd mense wees wat weer anders sal wees en wel musiek speel....dan hang dit van oord of hulle reels afdwing. Hierdie probleem kan by enige oord n las wees, nie net in die bosveld of wildtuin nie. Dieselfde met troeteldiere.....baie oorde verbied diere, maar dan kry jy kampeerders wat hulle insmokkel....selfs in wildsreservate waar dit n probleem skep.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Van kleintyd al geleer alles wat onmanierlik ongepoets lawaaierig onsmaaklik n geskreeu geskel gevloek en aanstoot vir enige iemand anders kan wees - doen jy alleen by jou eie huis tussen 4 mure. Buite by ander of elders waar iets aan iemand anders behoort of gedeel moet word sorg jy dat jy jou gedra en netjies en heel agterlaat. Al het jy ten duurste daarvoor betaal dis n voorreg en nie reg om oor te vat of te vernietig nie en ek dink veral kamp of vakansieoorde val hieronder. Maniere is ook nie iets wat jy behoort aan te leer nie dit behoort deel van jou Dna en soos asemhaal te wees - gebeur automaties of daars fout met jou !!!
Presies Leen. Jammer alle kampeeerders is nie so ingestel nie.
Ons het op 'n kol deur Brittanje met 'n klein tentjie getoer. In Inverness het ons in die tent-area teen 'n plantheining gestaan met karavane aan die ander kant van die heining. Die Skotse dame reg langs ons anderkant die heining was duidelik baie ongelukkig. Sy het lang rukke in 'n luide stem op iemand, miskien haar man of kinders, geskel. Ons kon nie uitmaak waaroor die onenigheid gegaan het nie en sy is nooit teruggeantwoord nie. Jock was seker te geïntimideerd om teë te praat. Ons het maar net vir mekaar gekyk en koppe geskut. Sulke mense behoort jy nie in openbare plekke toe te laat nie.
Ons haat dit netso as die bure in die kamp òf half doof is òf die verpligting voel om ander kampeerders met hulle musiek of TV program te vermaak. Jy kamp tog om die natuur te geniet, en die aandgeluide van die omgewing te hoor, of altans dis hoe ons voel.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
New owner Hannes, assures me there is NO music allowed at all !
Jou opvoeding bepaal jou optrede.Jou optrede word deur respek vir ander beinvloed en die resultaat is die bewys wat jy terug ontvang en daarin deel het
One Minute you're Yung and Fun....
and the next You're turning down the Stereo in the car to See better
dis 'n wilde stelling om te maak. het al mense met goeie opvoeding sien uit hak
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world



