Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
De Voetpadkloof staanplekke
Watse staanplekke sal julle aanbeveel by Devoetpadkloof. Ek hou van gras en n boom sal lekker wees
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Watse staanplekke sal julle aanbeveel by Devoetpadkloof. Ek hou van gras en n boom sal lekker wees
Geert my siening is dat 11 en 12 het gras. 10 is grond en kan modderig raak met reen. 9 het lae takke en kan nie dink mens kan met 'n woonwa daar inkom nie. 7 en 8 is amper teen die ablusie gebou.
Daar is ook heelwat met bakstene waar jy 'n hele steenhoogte oor moet ry om woonwa op sy plek te kry. 15 en 16 is dit die geval.
Dit was my ondervinding toe ons sowat 2 jaar terug daar was.
Danie se staanplekke hierbo is puik. Ons hou van no 13 omdat hy redelik privaat is. Daar is wel nie gras op hom nie.
Ek hou saam dop om te sien wat se die manne wat reeds daar gekamp het. Ek verstaan dit is n lekker oord en dit is nog op my to do lys. Miskien moet ek dit insluit op een van ons wildtuin kuiers.
Staanplek 20 en 21 links en regs van die pad voordat jy oor die bruggie gaan na die Tent Chalets toe. Ek verkies 20.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
As ek reg onthou was die beter staanplekke daar tussen 11 en 16
Het per geleentheid daar ingery (sonder wa) om te gaan kyk, aangesien baie die plek aanbeveel.
Het die staanplekke baie beknop gevind en dat waens baie naby mekaar staan. Vrouw had geen aantrekking voor díe kamp.
Dalk eendag.......
Asof ons huidig op die grootste staanplek by Eiland kamp. My 'setup' raak aan my bure se grense en is 1meter van die pad af! Beknop.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
Is dit paving staanplekke?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het nou op hul oordplan geloer....20 lyk lekker
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
My laaste kamp daar net toe die COVID begin het, het ons reg oorkant die saal gestaan.
Dit is Å„ lekker ruim staanplek met "paving" en by die badkamers.
Ons het gewoonlik ons ontbyt tafel tot by die boom gedra en lekker ontbyt geniet.
Ongelukkig kan ek nie die staanplek nommer onthou nie, maar dit is oorkant die saal en afstande na geriewe is vinnig.
.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het by No: 7 gestaan.
Bly n lekke kamp plek
Haak daai wa kamp bly koning
Het die lang naweek op staanplek 20 gestaan....baie lekker
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hello, ons kamp met 'n Penta. Watter een van staanplek 13, 14 en 23 sou die beter staanplek wees?
Ek kan nie meer onthou waar die staanplek nommers is nie, maar as dit die staanplekke naby die onderste badkamers, swembad en saal is, is hulle groot genoeg.
Vermy die staanplek reg in die hoek naby die saal.
Dit is die staanplek met die "uphill".
Hy lyk aanloklik en jy sal daar inkom en pas met "movers", maar uitkom is Å probleem met "movers" en al.
Die karavaan agter "steadies" is geneig om te haak as jy uitgaan.
13 is gewoonlik baie populer......ek sou hom neem
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



