Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Areena Riverside Resort - Opinie/opinion
Ons plan om Areena Riverside Resort te besoek November 2022 tot einde Januarie 2023.
Hulle het 'n 3 maande spesiale prys oor hierdie hoogseisoen periode van R4,000 per maand.
Ons moet in hierdie week bespreek (wil nie noodwendig na Yellow Sands nie).
Het iemand onlangs, afgelope 2020 of 2021 daar gekamp?
Ingeligte opinie oor u ervaring en die plek sal waardeer word.
We plan to visit Areena Riversida Resort from November 2022 to end January 2023.
They have a 3 month stay special price of R4,000 per month during this high season.
We need to book a spot during this week (do not necessarily want to camp at Yellow Sands).
Has anybody camped there recently (2020 or 2021)?
An informed opinion on your stay and the resort will be appreciated.
Dankie/Thanks
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
Die probleem is dit is nie n slegte oord, maar die area wat hulle aan die lankstaan mense toeken ,is gladnie aanvaarbaar vir my .Daar is baie beperkte koelte bome, en dit is sommer veldgras nie eers behoorlik.gesny .Ek persoonlik verkies eerder Yellow Sands .Dit is maar net my persoonlike mening .
Hoor by Flip en Tila.
Of gaan kyk op hul web.
Vriende wat lank staan het ook gesê dat Yellow Sands beter is.
Al weer oppad iewers heen.
Was enigiemand onlangs by die plek. Oorweeg vier of vyf aande in Maart - nie lankstaan nie. Vir ons in KZN moet mens of deur die Transkei ry om daar te kom (nie opsie nie) of redelike ompad. Op die website lyk dit heel oulik. Ons rind destinasie is Forever in Plett. Waardeer insette asb. Dankie
Never too old to have a happy childhood



