Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Pragtige oord
Ek wil net 'n lansie breek vir Klipdraai in Meyerton. Een van die beste oorde in die Vaaldriehoek met wonderlike geriewe.
Ek het Oumi aan die dood afgestaan die 23 ste Junie 2021. Ek verlang so baie na haar. Was 48 Jaar getroud.
Geelvink
Ek is geneig om saam te stem, maar die first come first serve is 'n probleem, veral binne seisoen en lang naweke. Ek moes 2-jaar terug die bes gee omrede ek ook oor Desember daar wou kamp. Ek het 2 dae na die skole gesluit het daar aangekom toe was die plek so vol, nie eens plek vir 'n kruiwa nie.
Ek moes toe maar my weg uitvind Malonyeni toe wat my toe kon akkomodeer. Ek sou sê, hulle weet dat hulle populer is. My vraag is net, hoekom werk hulle eerder nie op 'n bespreking stelsel nie, veral binne seisoen tye en lang naweke.
Daarom, ek doen nie eers die moeite om Klipdraai toe te ry vir 'n lang naweek of oor vakansie tye nie. Gewoonlik gedurende normale naweke, vind ek eers uit van hoeveel karavaan klubs daar gaan wees voordat ek die moeite doen om te gaan.
Judging from the feedback reports this is one resort I will not visist until they take proper control of the bookings.
One other question are the stands maked out or not?
Brian
None of the stands are marked. If they just do a bit of ground planning, they will find that they can take more campers if the stands are marked. I agree, I rather drive 50km's further before I go there until things are under control.
Unmarked stands is probably what's causing most of the chaos. If they marked out the stands they would know how many vans thay can accomodate. Then they need to provide appropriate ablutions for them.
This place is defiently off my list for now
Ek persoonlik dink hulle maak te veel geld,so vir hulle gaan dit oor hoeveel hulle kan inprop,daai plek sal my ook nie sien nie,dankie maar ek hou verby..........
Frank ek het nie 'n probleem dat hulle geld maak nie, dis tog hoekom 'n mens besigheid doen. Maar ek stem as daar nie deeglike beheer is nie en die geldmaak is te koste van ander wat gewoond is aan goeie bestuur.
Ook daar my rieme styfgeloop Hou nie van die chaos nie Hulle sien my nie weer nie
Al klipdraai se stands is genommer en elke stand sy eie braaier. â¤ï¸
Ek het Oumi aan die dood afgestaan die 23 ste Junie 2021. Ek verlang so baie na haar. Was 48 Jaar getroud.
Ons het hier gestaan op n vol naweek, maar dink dit gaan bietjie beknopt raak oor Desembers as almal vol opslaan met voortente en add-a-rooms ensovoorts....staanplekke aan klein kant
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



