Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Oorde binne Dinokeng
Ek het op hierdie 3 oorde afgekom op Dinokeng se website. Hulle is onbekend vir my....is daar iemand wat al by hulle gekuier het wat terugvoering kan gee?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Was al baie in Dinokeng en het hulle nog nie gesien nie.
Al weer oppad iewers heen.
Ook maar die eerste keer ek van hulle hoor. Hulle was dalk net 'n lodge en het onlangs uitgebrei om kampeerders ook te akkomodeer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons het al Tshikwalo (onseker van spelling) gekamp. Was baie lekker. Fasiliteite van hoogstaande gehalte.
Was nog nooit daar nie.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
Ek sal ook graag wilweet van die oorde!
This is me, I am who I am!
Goeiedag aan julle almal. Sambane het op 'n stadium net groepe geneem; net 10 staanplekke gehad as ek reg onthou. Ek dink jy moes ook ten minste 8 staanplekke bespreek. Wonder of hulle nou "oopgemaak" het vir almal. Dit sal interessant wees om te weet want ons 2 soek nogal gereeld "nuwe" kampplekke.
Ons gaan volgende maand Almega toe....as ons wild rit gaan doen sal ek probeer om by van hierdie plekke te gaan inloer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
................... en ons gaan 19 tot 24 Mei Dinokeng Oord ("Resort") toe ..... sal ook probeer kyk.
Was vantevore al by Koedoesrus Boskamp - nie te sleg nie, buite stort ens. is nogal interessant (toegang word met 'n enkele kettingtjie verhinder!) Redelik skoon, maar nie veel anders nie. Reg vir die wat wil "bos lewe" toepas.
Belangrike terugvoer is die pad en hoe lank die grondpad na die oorde toe is. Ek beskou my wa as 'n softy as dit grondpad ry kom.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Die afgelope jaar het daar weer n hele klompie kampeer plekke oopgemaak in Dinokeng en omgewing....hoofsaaklik maar kleiner oorde wat so 20 of minder staanplekke het.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons wil nou met groep gaan inloer by Haywards Game lodge. Hulle het laasjaar Maart oopgemaak met 10x staanplekke en einde laasjaar nog 10x bygevoeg. Sal fotos plaas na besoek
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Oorkant Almega
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



