Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Ons wou mos die Guptas wegjaag!

At last !!!!
Ter verduideliking!
Ek glo nie in "state capture"
Die Gupta's het die Staat "ge-run"
Kyk hierbo wat het gebeur toe die Staat hulle weggejaag het!
Kyk waars die Rand en werkloosheid?
Al hierdie kommissies is net vir die "eyeblind". Die fout le elders
At last !!!!
Miskien kon hulle nog "Ekurhuleni" "MAATSKAPPELIKKEPY" aan die bek ruk.
Almal een "m#$rse" commic.
As julle gedink het die Land het sy agter wêreld gesien........................... wag maar en kyk.
As jy in Nigerie al was sal jy mooi weet waarheen ons oppad is.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Nee, komaan menere!
Hierdie is mos nogsteeds die beste en mooiste land.
Heindrich
Dis die laaste ding wat ek hier probeer doen het. Ek het sopas hierdie week n paar jong mense (wat hoee poste beklee en goed geld maak) uit getrap omdat hulle die land wil verlaat (en nogal NZ toe wil gaan), dit nogal om n beter toekoms vir hul 3 kinders te probeer kry. Die toekoms is HIER! En in ons eie hande. My woorde aan hulle was "begin n besigheid, bou hom op, en wanneer hulle groot is het hulle mos werk" As voorbeeld het ek n vroulike akteur gebruik. Ek ken nie haar naam nie. Sy was op Kain Zoid se program. Haar ouers het verhuis NZ of Australie vir dieselfde rede. Wat gebeur??? Sy het terug getrek SA toe en nou sit haar ouers in n ander land stoksiel alleen!
Ja, dinge gaan slegter word in ons land voor dit beter gaan word. Hierdie klomp kommissies wat aan gestel word om goed te ondersoek kos ons net n klomp belasting geld. Niks gaan met Zuma of die Gupta's gebeur nie. Ek's bereid om geld daar op te sit.
Maar onthou een ding.....daar is n hoeer Hand.
Nog een van my Teoriee!
Die Kaap het geweldige droogte gehad.........die Parlement sit in die Kaap? Profete (meer as een) voorspel reen en vol damme op sekere tye.....en niks gebeur nie???? Net verskonings!
Skielik kry ons n nuwe President, parlements lede word geskuif en afgedank........en......
DIT BEGIN REEN IN DIE KAAP! Toeval.....nee.
At last !!!!
HKGK
Al weer oppad iewers heen.

At last !!!!
Ek sien die 2 Gupta seuns staan nou op trou volgende week.....R427miljoen word spandeer vir vieringe!
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dinge binne in ons regering wat afspeel en die wêreld aan die praat het.
Hollywood
Bollywood
Zuma groet
Kom ons kyk nou wie ons president volgende gaan boot.
ðŸŒªï¸ Worry ends where faith begins 🌪ï¸



