English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 987
Total Replies: 243 394
Total Views: 82 949 026
topics: 4 475
replies: 30 406
views: 17 419 197
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 26
replies: 73
views: 72 132
topics: 1
replies: 3
views: 97
Ombo Rest Camp
All Namibia, Okahandja
1
Total Ratings: 1
1   
0
Rated: 19 Jan 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Ombo Ruskamp Gekose Oord

replies: 3
views: 97
24 Oct 2019 @ 13:27:48 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2801
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Ombo Ruskamp - Okahandja, Namibie
Kamp & Leef Gekose Oord

Ombo Ruskamp se unieke omgewing is die tuiste van ‘n verskeidenheid dier en wildspesies wat besigtig kan word by ons watergat vanwaar u ‘n pragtige sonsondergang kan geniet. Ombo Ruskamp voorsien die ideale halfweg-rusplek. Hier kan u ons volstruis en krokodiltoere geniet en kyk na ons vlakvarke en skilpaaie. Daarna kan u in ons A-La-Carte gesins-restaurant ontspan om een van ons vars voorbereide etes volgens ons spyskaart te geniet. Ons bied verskeie oornag verblyf-opsies om ‘n rustige en ontspanne verblyf te verseker.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 14:12:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8984
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sien daar is plek vir pad karavane in Namibie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 19:49:23 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Daar is Jin, maar verder weg van die teer paaie is die beste plekke,                Miskien met minder geriewe, maar baie mooi...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 06:42:27 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8984
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Daar is Jin, maar verder weg van die teer paaie is die beste plekke,                Miskien met minder geriewe, maar baie mooi...

Dankie Edge.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First