Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Morganbaai
Ek lees dat Pierre oppad is na Morganbaai.
Jy moet asb in detail verslag doen oor die padtoestande, die oord en algemene veiligheid en sekuriteit. Dit is nog 'n deel wat ek graag weer wil besoek.
Elders is daar gevra oor roete tussen Bloemfontein en Morgan Baai...iemand se terugvoering
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het die N6 vir 13 jaar elke jaar gesleep Oos London toe.
Laas wat ek by Keimond was, het mens nog 'n erge slegte grondpad van die N2 tot daar gery. Volgens Google se kaarte is dit nou geteer.
Ek bly net buite morgan baai. Die pad is baie mooi. Dit is n veilige oord, baie netjies. Slaan net so op dat jy nie direk na die see toe opslaan nie. Die wind kan lastig raak. Stuur my n boodskap as julle ingerig is. Ons kan dan dalk beplan vir n bier. My whatsapp no is. 083.442.3579
Dankie Danie, dalk eendag slaan ek weer daar uit.
Sommer weer by Valschfontein ook oorslaap.
Dankie Baie Danie.
Ons gaan staan by no 1 of 3. As ek die see wil sien en opslaan met stormstraps en stormnet met lang penne behoort ek seker reg te wees?
Ek is maar bang vir die wind maar my beterhelfte wil op daai uitskop stoel lê en die see oor 'n boek bestudeer. As ek met die wa se rug voor opslaan, dan het ek vir ma op my.
Die lagoon het ook n mooi uitsig. 1 of 3 kyk nie op die see nie. Buite seisoen is daar min mense. Hulle sal you toelaat om op enige staanplek te staan as jy met hulle reel. Wanneer beplan julle. Die weer sover us die beste in jare
Hi Danie, Ons gaan nou Maart maand daar staan.
Waar doen mens inkopies vir die basiese behoeftes.
Daar is n klein winkeltjie TopShop in Moganbaai, wat die basiese goed verkoop. In Kei Mond, wat net langaan is, is daar n Savemor Spar, wat ook die nodigste goed verkoop. Mense wat hier rond bly koop due nodigste daar, maar soos ons, gaan ons een keer n maand Oos Londen toe, en koop dan ons maandlikse behoeftes daar, en kry dan sommer ons kroniese medisyne daar. In Kei Mond is daar n klein slaghuis vir die nodigste vleis
Dankie Danie. So, ons sal op stok wat ons kan en dan maak soos julle.



