Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
McNicols of Happy Wanderers
Middag Julle,
AS julle nou 'n keuse het om te gaan kamp, waar bespreek ek ?
Was al by Happy Wanderers en hou van die direkte toegang tot die strand vanaf woonwa park... was nog nooit by Mcnicols... My goed vir Mei het nie mooi uitgewerk so ek kyk na Sept 2026... ek self nie eers seker wat die weerstoestande daai tyd van die jaar is nie as iemand kan help.
Ek was altyd baie lief vir April Mei maand want die weer het goed saamgespeel maar ja op die stadium werk dit nie uit, so ek moes kanseleer by Caravan Cove... Hoor maar ook dis nie baie goeie plek meer nie.
Nou gaan ons maar party hou as ek 60 word in Mei
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
My keuse sal Happy Wanderers wees. Mcnicols se kampeer geriewe lekkerder, maar die maklike toegang tot privaat strand by Happy Wanderers is heerlik.....en die bar-restaurant op strand. Daar is nog heelwat goeie oorde aan Natalse kus wat jy ook kan oorweeg
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Al moeilikheid is ek kamp met my 2 Spaniels... word nie oral toegelaat so ek moet weet of hulle kan gaan... ek kan hulle nie los vir 30 dae.
Gee my name dat ek kan hoor... al 2 plekke sover laat hulle toe
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night



