Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Matriek 2013
Vir al die Matrieks van 2013! Moenie worry as jou naam nie in die koerant verskyn nie, hys erens op 'n coke blikkie!
he! he! he!
10 uit 10.
Dis n nice manier om jou naam weg te gooi sonder om Brandewyn te blameer!
Wat sal die naam op n coke blikkie soek? of is ek blond vandag 
Willem die nuutse is dat Coke mos nou name op al hul cokes sit , ek sal nie uitbrei nie.
@Willem, jip jys n blond vandag. Coke is besig met n promosie, kyk hier. https://www.shareacoke.co.za/
jy sal in die winkles sien dat op elke Coke blikkie, en selfs die plastiek bottels is name aangebring. Maar jy is vergewe vir die blond wees vir vandag. ;)
Dankie ek drink nie Coke nie is dibetus.
Nog minder rede om te leer...
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ai en die land se standaarde val en val en val en .......... val............ val..........
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
TWEEDFUISEND EN DERTIEN??? My mens, wie is vandag-nog SO jonk?
Nee wat, ek weet nie van name op die Coke-blikkies nie, ek kyk net daar waar staan suiker-loos en ander goeters wat Bekkie Bokkie Baby vir my toelaat om te drink. En die woord ASPARTAN is natuurlik verbode soos daai appel in die Bybel.
As julle ooit 'n kansie kry moet julle eendag gaan kyk na daai DIK-DIK pype wat VOL water wat in daai aanleg onder druik inloop. Dan kan mens verstaan hoekom ons damme so swaarkry.
You'll never never know if you never never go



