Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Karavaanparke Rondom Nelspruit
Groetnis. My eerste toetrede tot die forum so wees asb maar geduldig. As dinge uitwerk word ons ook een vd dae voltydse kampers - baie opgewonde!
Intussen soek ek bietjie inligting van goeie karavaanparke rondom Nelspruit. Reeds bewus van Ben Mari by Witrivier maar soek iets 'n bietjie nader en ook beter as Lakeview. Kan iemand dalk bietjie raad gee asb?
Welkom George,
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Enigste ander twee wat ek van weet is Hippo Waterfront Lodge en Leo's Resort Camping and Caravan Park. Albei is omgeveer 10 km van die dorp. Het hulle nog nie besoek nie. Ek glo nie Polka Dot bestaan meer nie. Was ook maar 'n hele ent uit langs die N4.
The Happy Campers.
Ek vra sommer hier want miskien is dit opsie vir George ook. Waar in Schoemanskloof is hierdie oord....die plek se naam is Kingfisher....iemand al hier gewees?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
My seun woon in Nelspruit .Daar is geen ordentlike karavaanpark rondom of naby Nelspruit ,wat mens met n padkaravaan kan bereik .Lakeview is op Kaapsehoop pad ,so 10 km buite Nelspruit, maar daar het ek 1 keer probeer staan ,dit was n groot fout ,sal dit nooit weer probeer .Die enigste is Ben Mari, naby Witrivier, maar al daai staanplekke is ook nie geskik vir n groot karavaan .
Welkom hier op die forum.
Al weer oppad iewers heen.
Dankie vir die insette asook die verwelkomings. Ons het ook al voorheen op Lakeview gestaan en sal nie graag weer wil nie. Leo's kon ons laas nie die afdraai kry om te gaan kyk nie. Volgens die internet lê hy op die pad na Barberton so 12km buite NS maar kon nie kry. Willie54, jou opmerking bekommer my rondom die grootte van die staanplekke te Ben Mari. Ek beskou ons Super Sport as middelslag, gaan ons sukkel?
Welkom hier, nee jou karavaan sal pas by Ben Mari sterkte met jy soektog
Nie gekamp nie. Het in een van die chalets geslaap. Daar was geen kampers gewees nie. Baie netjiese plek en die hoofaktiwiteite is forel vang en stap.
Dit het die aand voor ons vertrek gereen en die grondpad was glibberig.
The Happy Campers.
Dankie Hendrick....lyk na lekker plek om oor te staan oppad KNP toe {Te ver vir my om net soontoe te ry vir naweek}
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
George met die Supersport sal jy regkom met die staanplekke in Ben Mari .
Dankie weereens dis goeie nuus.
Ha Ha ...
Welkom en George is nie naby Nelspruit/Witrivier nie.
Ek hou dop ... soek nog plek gedurende Mei/Junie.
DR DRAKE GP
not a Doctor nor a GP
Dankie Dr Drake. Ek 'n nuwe George wat onlangs aangesluit het en wat deur Swanie verwelkom is. Miskien in toekoms myself identifiseer as George2?
Probeer gerus Elangeni so 15 km voor die hout fabriek google hulle het daar gekam lekke dik gras groot bome en natuur puik
Haak daai wa kamp bly koning
Dankie Bostoe. Sal beslis ondersoek.



