Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Jockey wiel vir Exclusive
Wat is julle ervaring met n enkel Jockey wiel vir Exclusive met Ewiks movers op.
Ek het al n paar van hierdie Jockey Wheel Helper aan Exclusive eienaars verkoop....hulle is happy. R1100
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Sodra ek die Lotto wen soek ek een, Waar in Pretoria is jy ?
My woonwa se Jockey wiel gaan ek afsny want my rylaan is te skeef vir daai wiel om te mis so ek ry hom elke keer na moer
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Sodra ek die Lotto wen soek ek een, Waar in Pretoria is jy ?
My woonwa se Jockey wiel gaan ek afsny want my rylaan is te skeef vir daai wiel om te mis so ek ry hom elke keer na moer
Naby Menlyn winkel sentrum. WhatsApp 084 686 9161 vir location
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi Geert
Ek WhatsApp jou die week, ek kom myne haal.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Dankie Andries
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi Drik. Ek het in 2009 vir die eerste keer vir my karavaan Movers geinstaleer. Met die wat jy nou 'n ent wegstaan en die karavaan skuif tot op sy plek kom mens agter hoeveel "Punishment" die Jockey wiel vat as mens die wa so rondskuif.
Ek het toe vir my die Jockey Carrier gemaak. Dis 'n piggyback tipe jockey wiel waarvan die huidige karavaan jockey wiel tussen die twee ekstra wiele in sak dan maak dit die jockey wiele 3.
Ek sal die draad vorentoe bring dan kan jy daarna kyk om self so iets te maak.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dirk jy kan ook kyk na hierdie draad.
Groete,
Paul
Centurion trailer parts daar in jou omgewing het ook dubbelwiel eenhede met tot 60mm wiele, dus 120mm totaal. Dalk kan dit vir jou werk. Leon se ontwerp klink egter of dit nog meer rubber op die pad gaan hê.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Die by RoadQ is standard 200mm wiele met laers. Enkel, dubble of trippel.
Groete,
Paul



