Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5932 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Gholf en koeie
‘n Man strompel die hospitaal binne met harsingskudding, verskeie kneuswonde, twee blou oë en ‘n gholfstok om sy nek gedraai.
“Wat het gebeur?” wil die dokter weet.
“Wel,” sê die man, “ek en my vrou het gholf gespeel.
Ons albei het ons houe skeef getrek tussen ‘n klomp weiende koeie in.
Terwyl ons na ons balle soek, sien ek een van die koeie het iets wit in haar agterent.
Ek lig haar stert en ja wrintie, daar sit my vrou se gholfbal netjies geplant.
Terwyl ek steeds die koei se stert in die lug hou, skree ek vir my vrou: ‘Hey liefie, dit lyk soos joune!’
Ek onthou nie veel van wat daarna gebeur het nie
Erkening aan A Botha Facebook
Groetnis.
Be the person YOUR DOG thinks you are.
![]()
![]()
goeie een.
Ahjaja, but he did say liefie, so maybe that's why he made it to the hospital and could still talk
Die les is.......
Wees meer spesifiek. 😂
I love camping all year round
Ai 'n mens moet jou woorde mooi kies in sekere omstandighede.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
‘n Bietjie kras vir my sin....
Never too old to have a happy childhood
Lol
Al weer oppad iewers heen.



