English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 349
Total Views: 82 265 034
topics: 1 125
replies: 11 447
views: 4 802 037
Jokes and everything else that makes you laugh

FORD -Nuwe Olie

replies: 43
views: 768
02 Jun 2019 @ 22:55:05 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 05:29:00 am
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 134
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 69 years

Ou storie oorspronlik mbt Land Rogers 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 06:14:22 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 863
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Hier gaan ons weer...😂😂

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 06:21:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis okay laat hulle dit geniet.  Ons Ford manne se Tippers kan 'n Ton dra so die stories is lig in die broek so hulle sal baie moet spin om daai bakke te laat oor loop.

En dis meestal Land Rover stories wat net 'n Ford naam kry................... Ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 08:41:42 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2304
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Oulike grappie- ek het dit nog nie gehoor nie.  Maar op 'n ernstiger noot: Dis interessant dat moderne voertuie meestal nie meer olie lek nie- tensy iemand wat geen idee het wat hy doen, daarmee gefoeter het nie.  As jy oordeel na die oliekolle op parkeerterreine kyk, lyk dit my daar is baie sulke voeruie.  Vroeër was voertuie amper ontwerp om olie te lek.  Was dit dalk om die onderhoud te vergemaklik?  Jy gooi net olie by- jy hoef nie te dreineer nie? As jy weet hoe die ou motors se olieseëls gewerk het, sal jy my stelling verstaan. My Kombi het in my besit 240,000 km gedoen en het nie 'n druppel olie gelek nie.  My BMW wat my dogter nou ry, het hier by 220,000 km op die klok en dit lek hoegenaamd nie. Ou Engelse voertuie en motorfietse wat veral berug ook hulle lekkende oliepanne.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 08:41:44 am

03 Jun 2019 @ 09:01:19 am
Anonymous

Ek onthou nog, ek het 'n 1969 VW Beetle, 1500 gehad toe ek in std. 9 was en hom gery tot ek my eerste weermag danger pay gekry het en toe 'n 2-deur Golfie gekoop.

Die ou Beetle het so olie gelek, dit was nie moeilik vir die spietkops om my te volg nie.

Ek het gewoonlik Saterdae in die buurt waar ons gebly het die strate op en af gery en gekyk watter ou diens sy kar en hom dan gevra of ek sy ou olie kan kry.

Ek het die ou olie so bymekaar gemaak om elke keer net die Beetle op te top.

Die beetle was aangekoop vir R 485-00 en het hom ingeruil op die Golfie vir R 1200-00 as deposito, maar ek weet nie of die verkoopsman baie lank werksaam was na die transaksie nielaughing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 09:20:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek onthou nog, ek het 'n 1969 VW Beetle, 1500 gehad toe ek in std. 9 was en hom gery tot ek my eerste weermag danger pay gekry het en toe 'n 2-deur Golfie gekoop.

Die ou Beetle het so olie gelek, dit was nie moeilik vir die spietkops om my te volg nie.

Ek het gewoonlik Saterdae in die buurt waar ons gebly het die strate op en af gery en gekyk watter ou diens sy kar en hom dan gevra of ek sy ou olie kan kry.

Ek het die ou olie so bymekaar gemaak om elke keer net die Beetle op te top.

Die beetle was aangekoop vir R 485-00 en het hom ingeruil op die Golfie vir R 1200-00 as deposito, maar ek weet nie of die verkoopsman baie lank werksaam was na die transaksie nielaughing.

Met die enjin nog in 'n Beetle form is dit dalk nog 'n mission maar as daai Volla verander is in 'n Baja Bug is dit vreeslik maklik om daai olie lek te stop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 09:21:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Maar ons dwaal nou af van die onderwerp.  Hier praat ons oor olie lekke op 'n FORD.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 09:29:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink dis ongeskik van iemand wat weet sy kar lek olie om op jou paving te parkeer. Ek het 2 weke terug n plumber hier by my gehad....hy het tydens sy werk 2 verskillende plekke parkeer...beide areas olie kolle op paving. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 09:30:30 am

.....en nee, dit was nie n Ford nie🙂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 09:39:46 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2946
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Beste een op n Fordjie

Myne mag olie lek want.....hys n Ford. Wat is jou kar se rede?

At last !!!!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 09:43:14 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2946
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Dennis

Nou laat jy my terug verlang. My VW was n 1968 1500. Myne se enjin was vodde en het toe by Superwagen vir hom n recon laat insit. Nooit weer olie gelek nie.

Ekt altyd die se ding gehad....n Beetle wat nie olie lek nie....het nie olie ingehad nie😂😂😂

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 09:55:45 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

.....en nee, dit was nie n Ford nie🙂

Geert ek het net te laat hier gelees. Ek wou nog se die loodgieter het seker 'n Ford. ....coolcoolcool

Sjoe maar die manne gesels lekkerder saam op die comedy draad as oor enige ander sake. Ons moet maar die maandag ook agter die rug kry.coolcoolcool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 10:04:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja en die Ford se olie mors het oorgeloop na VW toe. Dit nog voordat die Tipper se bak vol was...........laughingtongue-out

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 12:18:46 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 531
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Gepraat van olie : Het julle manne al OOIT na n olie-kundige gegaan en hom gevra om te kyk presies watter olie geskik is vir JOU voertuig? Julle moet n slag gaan inloer by n plek soos Western Province Lubricants, julle sal verbaas wees om te sien wat hulle sê. Hulle het pragtige rekenaar-diagramme waarna jy kan kyk. Daar is n verskillende olie-formule vir elke tipe gebruik. Ek moet erken, ek olie-diens my kar onnodig baie, byna elke diens word gedoen halfpad na die voorgeskrewe tyd. En na elke toer word die olie en filter weer vervang.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 12:26:57 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2304
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Sou die oliedeskundige beter weet as die vervaardigers?  Ek bly maar eerder by die olie wat deur die vervaardiger aanbeveel is.  Op die ouer motors, voor sintesiese olie bestaan het, sal ek ook die naaste graad ten volle sinteties gebruik.  Ek het nie meer sulke voertuie nie maar as jy sinteties gebruik, kan jy ook veilig die vervangingstyd verdubbel.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 12:45:23 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Gepraat van olie : Het julle manne al OOIT na n olie-kundige gegaan en hom gevra om te kyk presies watter olie geskik is vir JOU voertuig? Julle moet n slag gaan inloer by n plek soos Western Province Lubricants, julle sal verbaas wees om te sien wat hulle sê. Hulle het pragtige rekenaar-diagramme waarna jy kan kyk. Daar is n verskillende olie-formule vir elke tipe gebruik. Ek moet erken, ek olie-diens my kar onnodig baie, byna elke diens word gedoen halfpad na die voorgeskrewe tyd. En na elke toer word die olie en filter weer vervang.  

Die beste een vir my is na al die hofsake dat sintetiese olie verkoop word wat eintlik minerale olie is.

@Fred - ja 'n ou engelse kar wat nie olie lek is een wat nie olie in het nie - hehehehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 13:53:40 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1470
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Beste een op n Fordjie

Myne mag olie lek want.....hys n Ford. Wat is jou kar se rede?

My kar se rede: hy's 'n Land Rover. Hy mag olie lek. Die res van julle kom na die tyd hier aan!

Moet sê, ek het 1 Defender tot op 330,000km gery (harde overlanding en in die bosse) en trek nou by my derde Discovery. Nie een het olie gelek nie.

Die issue met nuwer voertuie, ek sluit LR Discovery in, is dat almal onder met 'n plaat toegemaak is, tot so na die ratkas, so as hy olie lek, gaan jy dit nie sien nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 14:32:51 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 531
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Fred, ek verseker jou dat alle vervaardigers olie maak wat vir ALLE enjins geskik is, hulle maak nie n olie wat NET vir n spesifieke voertuig geskik is nie, hulle sal te veel tipe olie moet maak.  'n Spesifiek olie gaan pas by beide my Mercedes EN by my Fortuner, maar daar is n olie wat gemaak is NET vir my Merc en 'n tipe wat gemaak is NET vir die Chuner. Jy kry n algemene olie, maar jy kry n olie vir enjins wat hard werk en n olie  vir enjins wat teen hoë spoed kan ry. Daar is n rede hoekom Jeep sy EIE olie het en nooit die olie wat jy by agente kry gebruik nie.    

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 15:12:45 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Danie lees ek reg dat Jeep sy spesifieke olie laat maak?

Dis nou nie die 1e keer wat ek hoor dat agente bv nie die regte olie in hul voertuie gebruik nie. Mens weet dit egter nie. Slegs as mens ingaan op die saak dan kom dit na vore.

Dit wil voorkom asof Jeep net 'n sekere spesifikasie het wat MS-6395 is en 'n hele paar olie vervaardigers se produkte voldoen hieraan. Ek sien egter dat die hoog aangeskrewe Mobil olie nie aan hierdie spesifikasie voldoen nie. Castrol Edge is een v d olies wat wel hieraan voldoen. Volgens my het baie vervaardigers hul eie spesifikasie soos Renault, Fiat, MB, BMW, VW en vele meer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 15:30:13 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

volgende een gaan seker wees oor die 2 L   Ford       die storie gaan lekker gemelk word....

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 15:55:12 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 531
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Danie Jeep is blykbaar veronderstel om NET Pennzoil te gebruik. Jy sal lees dat Jeep NET Mopar-produkte gebruik. Hulle spesifiseer alles duidelik. So vêr ek weet is William Penn ook n olie wat deur Jeep gebruik word, ek weet nie, maar dis dalk waar PENNzoil vandaan kom. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 16:59:41 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek dink weer dat met n Ford het jy genoegsame tyd om jou kar te inspekteer vir olie lekke as jy by jou bestemming aan kom en dit is hoekom jy weet van olie lekke.

Wanneer dit by Toyota kom is jy so stukkend gestamp en laat vir alles dat jy nie tyd het om olie lekke en foute raak te sien. laughing

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 17:28:12 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek dink weer dat met n Ford het jy genoegsame tyd om jou kar te inspekteer vir olie lekke as jy by jou bestemming aan kom en dit is hoekom jy weet van olie lekke.

Wanneer dit by Toyota kom is jy so stukkend gestamp en laat vir alles dat jy nie tyd het om olie lekke en foute raak te sien. laughing

Dis hoekom vir die beste ry gerief koop maar 'n Landy coolcoolcool

Danie dis wat ek kon kry wat aan hul spesifikasie voldoen.

Castrol Magnatec voldoen o.a. ook aan Renault, Fiat, MB, VW se eie specs. Dinge raak net gekompliseer as die SAE of API specs nie voldoende is nie. Dan het elke vervaadiger ook nog sub specs soos VW se 501, 502 ens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 17:45:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Is arm, maar darm nog nie so asm om n voertuig te koop wat olie lêk. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 20:26:14 pm
Anonymous

Die ouens met Land Rovers hoef nie sleg te voel oor olie lekke nie.

Ek sit vanaand Voetspore India en kyk.

Al daai Landies se engines is vervang met Mahindra engines.

Die een lek so olie, dit wou voorkom of hulle die pad swart geverf hetembarassed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 21:50:55 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het weer nuwe respek vir n landrover gekry. Daai landies draf daardie paaie al om en by 70 jaar lank met dieselfde suspension,  bakwerk, ratkas en ewenaars. Natuurlik het enige engin al gegroet teen daai tyd en daai arme mense kan skaars n nuwe bicycle bekostig wat nóg van n landy engin. Ongelooflik hoe erg daardie paaie is. 

Ek dink nie enige kar kan daar oorleef, well done Landrover.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 22:08:40 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hier is nou 'n lekker lag storie. Ek kom by my goeie pel wat ook hou van skoon plaveisel - wie wil nou oliekolle sien. Ek ry mos 'n Landy so hy moet olie lek. Hy gaan haal ewe 'n swart sak in die kombuis en net voor hy buk om onder die Landy in te kruip se ek nee man my Landy lek nie olie nie. Nou ja ons het lekker gelag.

Pottie daai plaat onder die enjin moet net so 2L kan hou dan kan die olie op die pad uitwaai as die Landy op spoed kom. Die tye wat hy staan behoort daar nie meer as 2L te lek nie - coolcoolcool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 09:58:54 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4914
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Oulike grappie- ek het dit nog nie gehoor nie.  Maar op 'n ernstiger noot: Dis interessant dat moderne voertuie meestal nie meer olie lek nie- tensy iemand wat geen idee het wat hy doen, daarmee gefoeter het nie.  As jy oordeel na die oliekolle op parkeerterreine kyk, lyk dit my daar is baie sulke voeruie.  Vroeër was voertuie amper ontwerp om olie te lek.  Was dit dalk om die onderhoud te vergemaklik?  Jy gooi net olie by- jy hoef nie te dreineer nie? As jy weet hoe die ou motors se olieseëls gewerk het, sal jy my stelling verstaan. My Kombi het in my besit 240,000 km gedoen en het nie 'n druppel olie gelek nie.  My BMW wat my dogter nou ry, het hier by 220,000 km op die klok en dit lek hoegenaamd nie. Ou Engelse voertuie en motorfietse wat veral berug ook hulle lekkende oliepanne.

Kyk net dat die olie wat wel lek nie op die plaat drup onder nie? Het dit al gesien op my renault maar daar was iets nie reg gedoen, kom nie agter dat olie drup op plaat nie, maar kar gebruik toe olie kort kort opvul. Met volgende diens toe kom ons agter hoeveel olie op plaat le........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 16:31:25 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 531
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

After all is said and done. Moenie moenie moenie val vir die olie-toevoegings wat aan jou opgedra word nie. Die spesialiste het n olie wat NET vir JOU kar bedoel is. Elke engine het net EEN spec en neg EEN olie wat 100% daarby pas. As William Penn "Fortuner 4L" op die rekenaar intik kry jy die REGTE antwoord vir jou kar.

Hier is die olie wat spesifiek vir n Fortuner 4 liter geskik is.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 16:41:57 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 531
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Danie SLK ek laaik jou navorsing. Ons twee sal n lang pad saam stap. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 17:11:34 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1287
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

After all is said and done. Moenie moenie moenie val vir die olie-toevoegings wat aan jou opgedra word nie. Die spesialiste het n olie wat NET vir JOU kar bedoel is. Elke engine het net EEN spec en neg EEN olie wat 100% daarby pas. As William Penn "Fortuner 4L" op die rekenaar intik kry jy die REGTE antwoord vir jou kar.

Hier is die olie wat spesifiek vir n Fortuner 4 liter geskik is.

Olie byvoegings? Wonder nou wat van Oom Prolong geword het? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 17:41:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Olie byvoegings? Wonder nou wat van Oom Prolong geword het? 

Ek het in die 90's n Golf2 gery. Op n tydstip n baie lang afstand gedoen met byna geen olie nie....nooit enige tekens van skade gehad nie. Ek het Prolong in die olie gehad....nou weet ek nie of dit tot my redding was nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 18:38:08 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1839
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ja wonder wat het van Wille Willemien geword?

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 20:37:53 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Danie SLK ek laaik jou navorsing. Ons twee sal n lang pad saam stap. 

Kyk Danie met al die fake nuus kan mens niks meer net aanvaar nie. Baie van my navorsing is eintlik dinge wat ek lank terug gelees het en net bywerk. Ek lees elke dag seker so 3 ure alhoewel beleggings my passie is was karre my 1e passie. Praat ook baie oor al die nuwer goeters of foefies. Het maar altyd 'n lewendige belangstelling gehad oor hoe werk dinge en om myself te kan help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2019 @ 08:36:42 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 531
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ha ha ha, ja ek onthou Prolong. Hulle het ongelooflike demonstrasies daaroor gehad, eenkeer self gesien hoe hulle 'n engin se blok half oopmaak, Prolong daaroor gooi en hom start, sonder dat die engine ooit tevore olie gesien het. Ek wonder tog wat het van Prolong geword.  Goeie ou dae van Datsun SSS en Corona 1600 OHC en Cordini's.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2019 @ 10:33:55 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Goeie ou dae en wie het nie Wynns gebruik nie. Die dae toe jy enige olie in enige kar kon gooi - tot Alfas en Fiats het met enige olie geloop sonder probleme.

Van die goeie dae is nog met my want ek het nog 'n 1400 bakkie en hy vra net enige olie.  Kan nie glo op 340 000km dat hy nog niks olie gebruik nie. Ek moet se ek bly maar glo in Castrol se produkte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2019 @ 10:38:19 am

My Nissan Exa het 330 000km op en gebruik ook nie 'n druppel olie nie.

Hy het so rukkie gelede redelik water gebruik, maar toe was dit die radiator cap wat vervanging benodig het.

Ek glo weer slegs in Shell Helix. Castrol het ek bevind is geneig om opklokking by die olie pomp se ''pick-up'' te veroorsaak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2019 @ 11:21:09 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1287
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

My kar se rede: hy's 'n Land Rover. Hy mag olie lek. Die res van julle kom na die tyd hier aan!

Moet sê, ek het 1 Defender tot op 330,000km gery (harde overlanding en in die bosse) en trek nou by my derde Discovery. Nie een het olie gelek nie.

Die issue met nuwer voertuie, ek sluit LR Discovery in, is dat almal onder met 'n plaat toegemaak is, tot so na die ratkas, so as hy olie lek, gaan jy dit nie sien nie.

Landy is soos die ou Dakota DC3 vliegtuie, as daar olie lek is dit 'n goeie teken. As dit nie olie lek nie is dit sleg want dan is die olie klaar! Ek ht nie self 'n Landy nie maar vrek steeds oor die ou Defender....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2019 @ 11:32:23 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

My Nissan Exa het 330 000km op en gebruik ook nie 'n druppel olie nie.

Hy het so rukkie gelede redelik water gebruik, maar toe was dit die radiator cap wat vervanging benodig het.

Ek glo weer slegs in Shell Helix. Castrol het ek bevind is geneig om opklokking by die olie pomp se ''pick-up'' te veroorsaak.

Dennis ja daar is baie legendes of ware inligting oor die sludge en verstopping. Dan weer kan ek se dat ek het 'n paar voertuie vir langer as 12 jaar gery en net 1 is ooit oopgemaak en dit was my 1200 Datsun bakkie en hy het net op Castrol geloop en daar was geen sludge nie. Selfs my 1400 is nou 17jr oud.

Mens kan wel by tye die sludge kry maar dan word daar gekyk watse olie is gebruik en dalk nie of die olie ooit getap is oor die leeftyd v d voertuig.

Hierdie sal vir my baie soos gebruik jy 2 slag olie in jou diesel of nie. Mense glo die een ding of die ander. Duidelike toetse bestaan dat 2 slag olie geen voordeel het nie.

Wat my laat besluit het op Castrol was toe ek Ewold v Bergen se verhaal gelees het toe ek net begin werk het. In al die tydrenne wat hy gery het en ook in die Safari tydren met sy baie moeilike toestande het hy nooit 'n enjin verloor nie. Hy het self later sy promosie kontrak met Castrol uit hul leer geneem en opgeskeur en self betaal vir sy olie. Dit was vir my 'n goeie getuigskrif van iemand wat as veelvuldige SA kampioen by enige firma olie sou kon verniet kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2019 @ 18:44:47 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 215
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

anyone remember slick 50, I ran that in my 69 mustang engine, diff and gearbox for many years.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 06:46:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dennis ja daar is baie legendes of ware inligting oor die sludge en verstopping. Dan weer kan ek se dat ek het 'n paar voertuie vir langer as 12 jaar gery en net 1 is ooit oopgemaak en dit was my 1200 Datsun bakkie en hy het net op Castrol geloop en daar was geen sludge nie. Selfs my 1400 is nou 17jr oud.

Mens kan wel by tye die sludge kry maar dan word daar gekyk watse olie is gebruik en dalk nie of die olie ooit getap is oor die leeftyd v d voertuig.

Hierdie sal vir my baie soos gebruik jy 2 slag olie in jou diesel of nie. Mense glo die een ding of die ander. Duidelike toetse bestaan dat 2 slag olie geen voordeel het nie.

Wat my laat besluit het op Castrol was toe ek Ewold v Bergen se verhaal gelees het toe ek net begin werk het. In al die tydrenne wat hy gery het en ook in die Safari tydren met sy baie moeilike toestande het hy nooit 'n enjin verloor nie. Hy het self later sy promosie kontrak met Castrol uit hul leer geneem en opgeskeur en self betaal vir sy olie. Dit was vir my 'n goeie getuigskrif van iemand wat as veelvuldige SA kampioen by enige firma olie sou kon verniet kry.

Ek het nog maar altyd Castrol olie gekoop.  Het met dit groot geword en dis soos mense wat nie 'n ander voertuig behalwe Toya sal koop nie so koop ek maar Castrol olie

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 10:28:56 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek het weer groot geword met Shell. Dis wat my pa gebruik het en ek dink ook hul olie is baie goed. Ek sien nie iets wat my sal laat verander nie maar as ek sou sal dit seker na die Shell kant toe wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required