Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5933 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 673 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Driesvan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Ewiks Mover Waterskade
My Ewiks Mover het opgepak en moes vervang word nadat water gelek het binne in die geseelde eenheid.
Die waterskade word nie deur Santam gedek nie, word gesien as Wear and Tear.
Het iemand al ook sulke skade beleef want volgens Ewiks is myne die eerste in 8 jaar. Ek het geglo dat die eenheid goed geseel sal wees?
I run the 4 movers [ ewicks ] once a month every month on our exclusive for a few minutes in all directions [ not engaged ] . It stops / prevents corrosion build up inside, and they always work when i need them.
Neem hom na Alberton Auto Electrical toe en vra vir Clint en se ek het jou verwys.
Dennis van Surtees Rail.
Neem hom na Alberton Auto Electrical toe en vra vir Clint en se ek het jou verwys.
Dennis van Surtees Rail.
Skakel battery af vir 1x Minuut en skakel weer aan en "re-set".
By DeVoetpad Kloof het een omie dieselfde gehad.
n Mede kampeerder het bogenoemde genoem en die omie was uitsorteer.
How long have you had them are they not still under warranty ?
Pierre, as jy praat van geseelde eenheid, neem ek aan jy praat van die motors self. Met my motors het ek nog geen probleeme gehad nie, en as ek na hulle kyk, sien ek dat die manne wat dit ingesit het hulle toegedraai het met n stuk rubber om hulle meer te beskerm. Ek het wel n probleem gehad met die beheer box binne 8 maande van instilasie, maar Ewiks het dit vervang sonder enige vrae.
My Ewiks Mover het opgepak en moes vervang word nadat water gelek het binne in die geseelde eenheid.
Die waterskade word nie deur Santam gedek nie, word gesien as Wear and Tear.
Het iemand al ook sulke skade beleef want volgens Ewiks is myne die eerste in 8 jaar. Ek het geglo dat die eenheid goed geseel sal wees?
Jy was seker ongelukkig met n odd een. Kan glo dat dit nie algemeen is nie....ook die 1ste keer dat ek van hierdie probleem hoor. Hoe oud is movers?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Movers is seker 4 jaar oud. Die ander 3 movers is 100%
Imported movers – ALKO Mammut and the Power Touch have a 5 year warranty. What is the warranty on the Ewiks ?
Oorled maat van my het 'n Classique gekoop by 'n mede forum lid. Die linker mover motor het vreeslik lawaai en die ander een regs was stil wanneer die movers gebruik is.
Ons het self die motor afgehaal en oopgemaak. gesien dat daar water ingekom het en die "Armature" as ook 'n klein bearing op die as was baie geroes.
Het die bearing by Timken en SKF bearings in PTA middestad laat aftrek en nuwe op sit en ons het die "Armature" met fyn skuur papier geskuur en so die roes verwyder. Alles mooi skoongemaak om seker te wees daar was nie eers stof wat een gedeelte met 'n ander kan verbind nie.
Hele storie aanmekaar gesit en sitdaar die mover het weer gestap soos 'n muis met slippers aan.
My raad is kyk of jyself nie iets kan doen om die motor te fix nie. Hulle is nie so ingewikkeld nie. Eerste stap sou wees om 'n 12v liggie op die drade te koppel en as jy die movers aktiveer moet daai liggie aan kom. As hy aan gaan dan kyk jy verder na die motor.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Het die fotos van die mover vir Kyle van Ewiks gestuur en hy bevestig 1 Jaar Waarborg.
Hy stel voor ek strip die motor heeltemal en maak skoon met petrol, verwyder alle roes soos Leon ook se - sit terug en start op.
Ek vermoed as ek vroeer werk gemaak het van die motor wat hard lawaai as hy loop, dan sou ek die probleem opgetel en kon regmaak instede van R4500 vir die nuwe motor met Installasie en alles.
Oorled maat van my het 'n Classique gekoop by 'n mede forum lid. Die linker mover motor het vreeslik lawaai en die ander een regs was stil wanneer die movers gebruik is.
Ons het self die motor afgehaal en oopgemaak. gesien dat daar water ingekom het en die "Armature" as ook 'n klein bearing op die as was baie geroes.
Het die bearing by Timken en SKF bearings in PTA middestad laat aftrek en nuwe op sit en ons het die "Armature" met fyn skuur papier geskuur en so die roes verwyder. Alles mooi skoongemaak om seker te wees daar was nie eers stof wat een gedeelte met 'n ander kan verbind nie.
Hele storie aanmekaar gesit en sitdaar die mover het weer gestap soos 'n muis met slippers aan.
My raad is kyk of jyself nie iets kan doen om die motor te fix nie. Hulle is nie so ingewikkeld nie. Eerste stap sou wees om 'n 12v liggie op die drade te koppel en as jy die movers aktiveer moet daai liggie aan kom. As hy aan gaan dan kyk jy verder na die motor.
Jammer oor die kaping van jou onderwerp, Pierre.
Ek wil graag n vraag aan Leon stel.
@ Leon, ek het n nuwe foon en baie kontak nommers verloor.
Ek lees nou oor oorlede vriend met Classique en maak my bekommerd.
Wat het van Jin geword omrede ek hom min gewaar op CP?
Ek sal jou terugvoering waardeer.
Groete
Dennis
Sover ek weet gaan Jin nog aan. Het maar self kontak met hom verloor. Laas wat ek van hom gehoor het was hy besig om sy Classique karavaan te verkoop. Hoe dit gevorder het weet ek ook nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sover ek weet gaan Jin nog aan. Het maar self kontak met hom verloor. Laas wat ek van hom gehoor het was hy besig om sy Classique karavaan te verkoop. Hoe dit gevorder het weet ek ook nie.
Ek en Jin is nog op n daaglikse basis in kontak met mekaar...WhatsApp, maar hoofsaaklik grappe wat ons deel. Hy het nog sy karavaan ,maar kampeer min.....hy is deesdae meer op die golfbane
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
My one EWIKS mover….all were fitted in Jan 25…..is locked up. I think it got water inside from driving in the continuous rain in Jan and Feb 26 and then standing for 4 months.
They are not totally water proof. EWIK should provide an IP rating? Definitely not IP68 = totaly dust & water proof down to 1m. Not even IP65?
Paul
The others may be close to the same fault then, what is the Ewik's warranty period ?
Hi Brain, if I am not mistaken it's 2 year warrantee.
The water damage on my Mover was to replace the motor at my own cost.
You are correct, the mover / motor is nit waterprove where it connect to the gearbox / drive.
It's actually quick to replace but also a costly one. I had only 1 to replace. Hope you don't have 4 to replace.

Pierre, no not me but Paul - I have 2 Alko Mammut Movers not Ewiks. They had a 5 yr warranty. Had them fitted when we purchased the van in 2012.
Cleaned them up and replaced the 6202 bearing , also found that 2 of the brush boxes on the electric motors were cracked and came out in pieces, got hold of Kyle at ewicks and couriered 2 brush boxes [ they come complete with new brushes and outer casing ] they were a little over a 100 bucks each.
Polished the armatures where the brushes make contact, re packed the gearboxes with grease, [ filled them with as much grease as i could get in there ] and assembled them [ i did all 4 movers ] The result, all 4 work perfectly and are a lot quieter now that the gearboxes have grease in them.
EWIKS Say they don’t know of water damage. I think they just don’t see them as people fix them themselves.
I also think 1 1/2 years and used 4 times is a poor show for their reliability. Do boats leak? Anything outside on a car must at least be splash proof and if sold for off road use must be submersible!
Not happy!
Paul