Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Dragon's Peak of Mountain Splendour?
Ek was nog nie by een van bogenoemde oorde nie.....watter oord sal julle aanbeveel?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
....en hoe ver is hierdie oorde vanaf Winterton?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Albei is op dieselfde pad sover ek verstaan vanaf Winterton en ek dink Moutain Splendour is nader aan Winterton, maar nie vreeslike verskil nie.
Ek was self al 3 of 4x by Dragons Peak en dis 'n mooi oord, mits jy die lekker staanplekke kry. Maar staanplekke is almal sover ek onthou baie groot en daar is massiewe hoë bome..
Mountain Splendour wou ek nog besoek maar hoor maar wat is tariewe oor Desember...? Ek onthou dit sou my oor R900 per nag gekos het en toe dink ek maar dat ek sal eers weer later gaan kyk of dit moeite werd is. Baie goeie terugvoer gelees maar ek vertrou mos nie wat mense eintlik sê nie, mens moet self maar uitvind..
Mountain Splendour is baie baie lekker....ðŸ‘ðŸ‘ðŸ‘ðŸ‘
Never too old to have a happy childhood
Weet iemand of staanplek 73 n lekker staanplek is by Mountain Splendour? Pink kol op oord plan...
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het in Augustus by Dragon's Peak gestaan, heerlike geriewe, geen probleem. Pragtige uitsigte. Ook 'n helikopter-rit tot hoog in die berg geneem.
You'll never never know if you never never go
Was ook nog nie daar naby eers nie.
Dalk eendag ry ek die plek raak.
Al weer oppad iewers heen.
Het julle ingeloer by Mountain Splendour ook?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja ons het, ongelukkig het ons reeds kamp opgeslaan by Dragon's Peak. Ek verkies maar Dragon's, maar ek glo beide kampe sal seker lekker wees.
You'll never never know if you never never go
Voel mens darem mens kamp in die berge as mens by Mountain Splendour sou staan....of is dit oop vlaktes?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jy is redelik naby die berg, van waar ons gestaan het was die berg pragtig. Wanneer jy daar gaan staan, onthou die Drakensberg seunskoor sing elke week een keer.
You'll never never know if you never never go
Dankie.....waardeer die terugvoering.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
After reading PaddyandPaul's comments a few weeks ago, our choice was made.
We will visit Mountain Splendor either going to, or returning from the Skipper rally in mid November, and visit Dragon Peaks sometime next year.
( thanks for the advance feed back, this forum rocks )
Is daar staproetes vanaf die oorde self....of moet jy eers êrens heen ry om n staproete te gaan doen?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hlalanathi het ook nog plek beskikbaar. Sou julle dit bo bogenoemde oorde verkies?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
We are currently at Hlalanathi and find it extremely pleasant although currently not many vans (only two today!). The chalets seem to have guests on a regular basis. The park has an on-site restaurant and golf course (at extra cost) as well. The mountain views are stunning from the front sites. However most days have been 'hazy' so far, so still waiting for the right picture moment!
About 10 km's up the road you have the Royal Natal Park with plenty of hikes although it is very dry in the area at the moment and I believe the waterfall is not flowing.
Dragon Peaks and Mountain Splendour are more or less the same distance (32 and 29 km's) from Winterton. We visited Mountain Splendour last week and are moving there later this month. The upgraded main ablutions are superb. We have previously visited Dragon Peaks but did not do so on this occasion as we have always preferred Mountain Splendour.
As always it depends what you are looking for. While many may differ with me, I believe the Winterton area offers more to do and see in the local area. Boys Choir, Raptor Centre, Weavers, Candle Makers, Valley Bakery, etc.
Oh and did I mention Valley Bakery!!
Ek weet nie of die Mountain Shadows by Kamberg nog bestaan nie.. Was daar met my renault en jurgens Expo... Dis so in die berge maar ook so half in die woud, baie rustic, maar heel ander ervaring en baie lekker.
Dis op 'n plaas waar die eienaar kampplekke met grasperke gemaak het, mens het nie eers grondseile nodig gehad nie, baie netjies.
Maar as ek sê rustic beteken dit, jy is in die berge, in die woud, daars niks. Wel krag. Baie rustic ablusie en jy moet maar vuurmaak vir die donkie vir warm water, dit was eintlik 'n baie lekker ervaring toe ons daar wa. Iets anders.
En om nie eers te praat van die fooi nie, ons het R50 per nag betaal, en die ander kampeerders het saam ons lekker gekuier en almal het dit baie geniet.
Hang af waarvoor jy lus is, naaste dorpe is Rosetta en Nottingham Road. Van daar af is dit klipgooi af see toe.
Where is the candle making and bakery situated?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi most places are on the route (R600) from Winterton to the parks (Mountain Splendour and Dragon Peaks)
Valley Bakery about 5km's from parks and KwaZulu Weavers and Candles about 15km's. In between you will also find chocolate making, micro brewery, honey products, etc.
Thanks for the tip John....will definitely stop at some of them.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
The chat here makes me want to go there NOW.
Specially the "Valley Bakery". Sounds like a bakery next to the N2 in Pletenberg Bay called "Time and Again".
Yes time and again you are back to buy something. Whether it is sweet or salt You will be back.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



