Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Dinokeng Resort
Was die afgelope naweek by hierdie oord saam die SleepSaam groep. Was heerlik gewees en oord is regtig aanbeveelbaar...word mooi onderhou en baaaaie rustige atmosfeer
Hierdie 2 manne het verrigtinge aangebied die naweek...lanklaas sò lekker gelag😂
Wat is die idee met buite toilet??
Is al die staanplekke se gras soos joune? Ek sal dan ook nie n grondseil uitgooi nie
Ek sien hul het buite toilet vir my om langs te kamp...
Lyk baie lekker daar, dankie vir die deel.
On The Road Again
Ek glo dis net vir snaaksigheid....want hy is nie gekoppel nie. Maar baie mense neem foto's daarvan
Nie almal nie. Daar is n nuwe gedeelte wat hulle hierdie naweek in gebruik geneem het wat nog nuwe rolle gras op het. Ek vra gewoonlik vir gras....maar moet dan gewoonlik skaduwee opsê
Dis Hennie Smit...Bertie van Egoli. Die ander persoon is Paul Jordaan...van julle ken hom seker van vroeer by ATKV Hartenbos
ek verkies ook gras bo skaduwee bome, die voels bemors jou wa en tent elkgeval
Dankie vir die mooi fotos en trugvoer Geert. Ek was juis van plan om te gaan kamp by die plek. Weet nog net nie wanneer ek daar gaan uitkom nie.
Daar is eintlik n hele paar goeie oorde daar binne...ek wil volgende keer Almega probeer...so 2km hiervandaan
Beplan reeds om te gaan kamp volgende naweek.
Fotos het my kop geswaai. Nou net hulle kontak besonderhede soek en hoor of hulle plek het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Jy moet maar net vir hulle noem dat jy n groot karavaan het...nie al die staanplekke is geskik vir groot waens nie.
Ek sal so maak dankie vir die raad.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
[quote]1036,250058825[/
Jy kan gerus Almega probeer lekker grooooot staanplekke met jou eie ablusie en ook baie gras al wat ek teen hulle het is die braaiplek wat permanent is en partykeer nogal ver van die karavaan maar verder baie lekker en baie vriendelike en behulpsame eienaars
Jy kan gerus Almega probeer lekker grooooot staanplekke met jou eie ablusie en ook baie gras al wat ek teen hulle het is die braaiplek wat permanent is en partykeer nogal ver van die karavaan maar verder baie lekker en baie vriendelike en behulpsame eienaars
Hallo See. Sorry ek wil nie jou draad kaap nie maar ek hou van daai "awning" wat jy op die Swing het, wil ook so iets op my wa sit. Wees asb so gaaf en laat weet wat se soort dit is, koste en waar jy hom aangeskaf het.
Byvoorbaat dankie.
“He was a wise man who invented beer.†– Plato
Daar is verskeie kampplekke binne die groter Dinokeng.
Stel baie belang in hierdie een waarvan die fotos, hierbo, geneem is.
Kan enigiemand help met kontakbesonderhede van hierdie besondere oord, asseblief.



