Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22965 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Joe Stieger | 451 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 426 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Diefstal by Rockey Bay
Ek wil net hoor by die mense wat weet. Ek verstaan dat diewe maklik van die strand af toegang het tot die staanplekke en dan steel wat hulle in die hande kry, veral snags. Hoe waar is die storie?
Pieter ek het in 2022 en 2023 daar gestaan .Daar is jy werklik op die see sien die see elke oomblik .Veilige strand om testap .Wat diefstal aanbetref in 2022 het hulle 2 Fietse daar gesteel, maar hulle vermoed dit was interne diefstal .Dit was ook oor n naweek .In 2022 geen diefstal hulle het toe ook swerf wagte gehad .Daar staan nou vriende van ons al vir 2 maande ek het hulle nou gevra .Geen diefstal .As jy daar wil gaan staan probeer staanplek nr 155 kry moet net nie staanplek voor by ingang teen die see boek, daar waai die wind jou weg maw gaan oor die duin verby ablusie 2 daar is dit baie beter .
Jammer sien ek het 2022 verkeerdelik weer aangehaal .In 2023 was daar geen diefstal .Daar kan jy ook n permit uitneem en Mossels afhaal van die rotse ,dit het ek ook baie geniet .
Ja dis maar n ding wat sy kop uitsteek wees maar beraat
Haak daai wa kamp bly koning



